30/12/2023
Dankie Michelle.ons het baie goeie diens ontvang. Die omgewing is prentjie mooi.die kamer is alles wat ons nodig gehad het.Ons het so welkom gevoel vanaf die oomblik wat ons daar gestop het. Die skoon geur van die linne het ons verwelkom die oomblik toe die deur vir ons oopgemaak is. Ons kon see toe stap en ons kar was ten alle tye veilig agter n hek.Ons het soos familie gevoel. Soveel gasvryheid beleef Ons sal defnitief weer van jul diens gebruik maak en dit aanbeveel sover ons gaan. Groete Christa en De Waal Du Plessis