Boervrousmithie

Boervrousmithie Noor Kaap πŸ‡ΏπŸ‡¦
Van High Heels Na Vellies
1 ste generasie boervrou 🌾
[email protected]
Finalis

06/08/2026

Egte wol truie.. πŸ‘
Gaan loer na Willemsrivier se Facebook blad πŸ™ŒπŸ“±

04/08/2026

Ramme word uit gehaal vir die 1ste keer in ons 1ste generasie boerdery. πŸ‘Ryan Smith

30/07/2026

Ons skaap krale het so bietjie TLC nodigπŸ™‚
Tussendeur maak Ryan plannetjies en vra vir voorstelle.. πŸ™Œ

28/07/2026

Dankie lapfonteinwhips . Dit gaan handing in kom met die boerderyπŸ™Œ
Ek kort net nog bietjie oefening 🀣

20/07/2026

so leer ons.. πŸ™Œ
Het jy hierdie geweet oor asbes? 😲
Baie dankie Albie!

16/07/2026

Hierdie is vir my mede boervroue. πŸ™Œ Kontak Chantel Botha vir jou BettyBoob bra😊

14/07/2026

Sit jou klank aan πŸ”Š
Ryan het die ongelooflike video van die uil vasgevang.. Hy is sooo mak en is al 'n geruime tydjie net rondom die huis..

13/07/2026

Enige raad of kontak nommers is welkom πŸ™ŒπŸ‘

08/07/2026

Terwyl die boerdery bietjie rustiger is , het ons nou tyd om sisteme beter te kry en maintenance te doen..

Address

Nieuwoudtville

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boervrousmithie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boervrousmithie:

Shortcuts

Share