Frans de Klerk - Orania Beweging

Frans de Klerk - Orania Beweging Frans de Klerk van die Orania Beweging. Vryheid vir die Afrikaner, in ons tyd!
(2)

16/12/2025

Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde om 'n gelofte aan Hom te doen,
dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as 'n dankdag soos 'n Sabbat tot sy eer sal deurbring,
en dat ons 'n huis tot Sy eer sal oprig waar dit Hom behaag,
en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte.
Want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee.

12/12/2025

Die uitdaging is aanvaar!
Skydive Karoo

"I was born into this Afrikaner project, this Afrikaner town, this growth point for an Afrikaner homeland..."In this epi...
12/12/2025

"I was born into this Afrikaner project, this Afrikaner town, this growth point for an Afrikaner homeland..."

In this episode we cover:
– What “community” truly means in everyday life
– How Orania has transformed from a small settlement into a growing town
– Why many Afrikaners stay in South Africa despite global options
– The biggest misconceptions about Orania

https://jonasnilssonen.substack.com/p/orania-community-identity-and-the

"All of this leads to the inevitable conclusion that in order to keep Afrikaners safe in the largest numbers and ensure ...
11/12/2025

"All of this leads to the inevitable conclusion that in order to keep Afrikaners safe in the largest numbers and ensure the continuity of their unique culture they must have a state of their own."

By Mike Adams

Baie sterkte aan Joost Strydom - Orania Beweging met sy besoek aan die VSA. Hou Orania se naam hoog en werf vir ons nog ...
10/12/2025

Baie sterkte aan Joost Strydom - Orania Beweging met sy besoek aan die VSA.
Hou Orania se naam hoog en werf vir ons nog ondersteuners!

Ons sien uit na jou terugvoer 💪

08/12/2025

Orania se Burgemeester moet by die vliegtuig uitspring!
Skydive Karoo

Hierdie pad behoort nie aan ons nie - ons kan dus nie self veranderings aanbring nie.Maar ons kan skuldiges vervolg, en ...
05/12/2025

Hierdie pad behoort nie aan ons nie - ons kan dus nie self veranderings aanbring nie.
Maar ons kan skuldiges vervolg, en na ons eie veiligheid omsien. Hierdie tipe gedrag word nie geduld in Orania nie.

03/12/2025

"Die studente wat hier aankom leer baie gou ons kultuur aan..."

Wat is die moeilikste ding vir mense om te snap van Orania?
03/12/2025

Wat is die moeilikste ding vir mense om te snap van Orania?

Lyk my "Mzansi" hou ons dop! 😅👍👍
02/12/2025

Lyk my "Mzansi" hou ons dop! 😅👍👍

A Northern Cape town held a street festival where the whole community came together to celebrate, leaving some wishing they could join in 🎉 Full video in the comments.

Images: Frans de Klerk/Facebook

29/11/2025

Die goeie (noue) tyd!

Address

136 Pêrellaan
Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Frans de Klerk - Orania Beweging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share