Mika en Jannie

Mika en Jannie Soos gesien op Klein Paradys kykNET, net verloof 💍
Hier’s net liefde, lag en lekker giveaways!
🎬 Daaglikse pret & liefde

13/08/2025

Het julle al vir die nag-wegbreek by Doolhof, met ontbyt en ‘n wynproe ingesluit, ingeskryf?
TWEE gelukkige paartjies gaan wen! 🤍🥂
fans

12/08/2025

Geniet ’n wegbreek vir twee by die Doolhof. Ontspan en geniet ’n nag wegbreek vir twee gaste waar jy die aand by Doolhof kan spandeer, en wakker raak met ontbyt in die herehuis EN ’n pragtige wynproe in Doolhof se asemrowende proelokaal.🥂

TWEE PAARTJIES GAAN WEN! 🤍

Om deel te neem:
• Volg die bladsye Mika en Jannie & Doolhof Wine Estate
• Like hierdie video en tag jou geliefde en/of vriende
• Deel hierdie video op jou Facebook bladsy
• Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil

Die twee gelukkige paartjies word op 12 September aangekondig. 🤍

Totale waarde van R13 060!

Soos altyd sal die kompetisie ook op Mika se Instagram bladsy ook wees sodat jy jou kanse om te wen kan verdubbel. 🥂


10/08/2025

Baie dankie aan The Oasis Hotel Upington groep vir ons lieflike verblyf. Ons het elke oomblik geniet by julle! 🏩

09/08/2025

Girls just wanna have fun! Maar dit kan ons net doen in ‘n Toyota! Dankie Upington Toyota 🖤❤️

08/08/2025

Klim saam! Ons ry Upington toe! 🧡
Kar: Upington Toyota
Verblyf: The Oasis Hotel Upington

UPINGTON! Huis van die oranje.🧡As jy hierdie kar sien die naweek dan weet jy jy is waar die pret is! Kyk bietjie wat maa...
07/08/2025

UPINGTON! Huis van die oranje.🧡
As jy hierdie kar sien die naweek dan weet jy jy is waar die pret is! Kyk bietjie wat maak ons die naweek hier in Uppies!
Baie dankie aan Upington Toyota vir ons voertuig, en The Oasis Hotel Upington vir ons verblyf. Ons gaan baie lekker kuier by julle!

Onto the next… Hier kom iets GROOT!D**k GR. D**k Sport. D**k Toyota!Wie van julle onthou hoe baie ons van Toyota gepraat...
01/08/2025

Onto the next… Hier kom iets GROOT!
D**k GR. D**k Sport. D**k Toyota!
Wie van julle onthou hoe baie ons van Toyota gepraat het in ons recap videos? 👀
COMING SOON…

01/08/2025

Baie geluk aan Nicola Roux, ons wenner van die Old Mac Daddy Klein Paradys giveaway! 🥳 Ons sien uit om julle te bederf met ‘n naweek in eenheid 22!

01/08/2025

Ons het tans een wenner van Instagram en een wenner van Facebook vir die naweek weg by Old Mac Daddy Klein Paradys giveaway! Ons gaan nou ‘n luck-draw doen tussen die twee! 🥳

Address

Paarl

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mika en Jannie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category