Philippolis Post

Philippolis Post Jens Friis van die Philippolis Groenhuise (0845810149) se keuse van nuus en foto’s uit Philippolis en omgewing.

17/06/2026
Philippolis. Foto:  Jennifer le Roux
17/06/2026

Philippolis.
Foto: Jennifer le Roux

'n Ouer kaart van Philippolis uit 2013 (13 jaar gelede) - voor die uitbreidings in Poding Tse Rolo.
17/06/2026

'n Ouer kaart van Philippolis uit 2013 (13 jaar gelede) - voor die uitbreidings in Poding Tse Rolo.

Marnie Fourie het vandag hierdie foto geneem naby die plaas Grootfontein. Die grondpad tussen Philippolis en Luckhoff wo...
16/06/2026

Marnie Fourie het vandag hierdie foto geneem naby die plaas Grootfontein. Die grondpad tussen Philippolis en Luckhoff word geskraap tot by Otterskloof.

Eens …
16/06/2026

Eens …

Wat ‘n stroom water is dit nie as dié sluis van die Gariepdam oopgemaak word!  Kyk hoe klein is die mense op die foto de...
16/06/2026

Wat ‘n stroom water is dit nie as dié sluis van die Gariepdam oopgemaak word! Kyk hoe klein is die mense op die foto deur Beverly-Anne Grosse.

Address

Philippolis

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Philippolis Post posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share