Wittenberg Boeredag

Wittenberg Boeredag Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wittenberg Boeredag, Digital creator, Plaas Meyershoop, Piet Retief.

Gemeenskap fees met heerlike musiek en verskeidenheid stalletjies en vars produkte ten bate van Wittenberg Schule, 'n klein Afrikaans/Duitse skool net buite Piet Retief.

06/05/2026
Boerebal ๐ŸงฟSoos rolbal met 'n paar twists!! Baie geluk aan ons Top 3 spanne wat hulle uitstekend van hul taak gekwyt het ...
05/05/2026

Boerebal ๐Ÿงฟ

Soos rolbal met 'n paar twists!! Baie geluk aan ons Top 3 spanne wat hulle uitstekend van hul taak gekwyt het en gewys het dat rolbal vet pret kan wees!!

04/05/2026
MTB 2026 ๐ŸšฒDankie aan Maxxis Tyres wat as hoofborg opgetree het asook al die ander borge om die MTB fietsresies aan te bi...
04/05/2026

MTB 2026 ๐Ÿšฒ

Dankie aan Maxxis Tyres wat as hoofborg opgetree het asook al die ander borge om die MTB fietsresies aan te bied!!

Geluk aan al die fietsryers wat die uitdagende roete aangedurf het. Ons hoop julle het die pragtige roete geniet.

๐Ÿ‘ Feeskomitee 2026 โœจ๏ธ๐ŸซกWelgedaan op 'n suksesvolle dag!
04/05/2026

๐Ÿ‘ Feeskomitee 2026 โœจ๏ธ๐Ÿซก

Welgedaan op 'n suksesvolle dag!

Armand Hofmeyer - Eloff - Blixim Straat op die TWK verhoog ๐ŸŽถ๐ŸŽ‰Wat 'n partytjie was dit nie? Dankie dat julle die vibe geb...
04/05/2026

Armand Hofmeyer - Eloff - Blixim Straat op die TWK verhoog ๐ŸŽถ๐ŸŽ‰

Wat 'n partytjie was dit nie? Dankie dat julle die vibe gebring het en deel was van ons dag.

Showtime Productions - soos altyd puik klank en beligting. Julle is eersteklas! ๐Ÿ‘Œ

Dankie aan TWK Agri vir julle volgehoue ondersteuning en bereidwilligheid om weer as Hoofborg van die dag op te tree.

Sterkman Kompetisie ๐Ÿ’ช๐Ÿ“ธDankie weereens aan Piet Retief Toyota vir die borg van die event. Ons waardeer julle ondersteunin...
04/05/2026

Sterkman Kompetisie ๐Ÿ’ช๐Ÿ“ธ

Dankie weereens aan Piet Retief Toyota vir die borg van die event. Ons waardeer julle ondersteuning!

Vir die wat nie die jaar deelgeneem het nie - ons hoop julle is hard aan die oefen vir volgende jaar ๐Ÿ‹โ€โ™‚๏ธ

Aan al die wenners - julle is ysters!

So paar fotos van die feesterrein en dekor! ๐Ÿ‘Œ๐Ÿ‘โœจ๏ธ Dankie aan die jaar se komitee vir julle harde werk en voorbereiding om...
04/05/2026

So paar fotos van die feesterrein en dekor! ๐Ÿ‘Œ๐Ÿ‘โœจ๏ธ

Dankie aan die jaar se komitee vir julle harde werk en voorbereiding om hierdie dag aan te bied. Dit was puik!!

๐ŸŽ‰ BAIE DANKIE! ๐Ÿ‘Wat โ€™n ongelooflike dag! ๐Ÿ™ŒOns wil graag ons opregte dank uitspreek aan al ons uitstallers, komiteelede e...
03/05/2026

๐ŸŽ‰ BAIE DANKIE! ๐Ÿ‘

Wat โ€™n ongelooflike dag! ๐Ÿ™Œ

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan al ons uitstallers, komiteelede en die publiek wat die fees saam met ons kom geniet het. Julle deelname, ondersteuning en energie het hierdie dag werklik iets besonders gemaak!

Aan ons uitstallers โ€“ dankie vir julle moeite en passie.
Aan ons komitee โ€“ dankie vir al die harde werk agter die skerms.
Aan elke besoeker โ€“ dankie dat julle deel was van die fees en die gees so spesiaal gemaak het!
Aan ons borge - dankie sonder julle is hierdie nie moontlik nie!
Aan ons gaskunstenaars - julle het die partytjie gebring ๐Ÿ‘Œ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‰

Ons waardeer elkeen van julle en sien reeds uit na volgende jaar! ๐ŸŒŸ

Dit was voorwaar โ€™n fees om te onthou! ๐Ÿฅณ

Address

Plaas Meyershoop
Piet Retief
2380

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wittenberg Boeredag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share