
02/07/2025
π‘ DStv Installasies in Piketberg! ππΊ
Op soek na betroubare DStv diens in Piketberg? Ons is die kundiges wat jy kan vertrou!
β
Nuwe installasies
β
Seinprobleme & herstelwerk
β
Explora, Extra View & Slim LNBβs
β
Vinnige, vriendelike diens β plaaslik en professioneel
Geniet kwaliteit vermaak sonder onderbrekings β reg in jou huis!
π Skakel ons nou: 076 971 0198
π οΈ Piketberg se eie DStv tegnici!