Vrek Lekker

Vrek Lekker Hi, I’m Charisa, the heart behind Mmm… Vrek Lekker! Thank you for supporting my small business and helping my sweet dream grow!
(213)

Mmm…Vrek lekker!™️

© Mmm… Vrek Lekker – Foto’s mag nie gebruik word sonder toestemming nie.
🌐 www.vrek-lekker.com
🏆 Kleinbesigheid met Netwerk24 Smaakmaker wenner 2026
🥇🥇 Double Gold Award What started as one little fudge jar has grown into a whole range of homemade treats made with love, real ingredients, and plenty of South African flavour. I’m a wife, dog mom, creator, and full-time kitchen whirlwind — cooking, packing, designing, and serving my amazing Vrek Lekker community.

08/10/2026

Mmm… Vrek lekker! Tuisgemaakte Vinnige Naan broodjie.

08/10/2026

📖❤️ VAN MY KOMBUIS NA JOUNE!

Ons Vrek Lekker Resepteboek is uiteindelik beskikbaar vir PRE-ORDER! 🥹🎉

Maande se harde werk, liefde, toets en proe is saamgevat in 100 bladsye vol heerlike, maklike resepte! Van ouma se kombuis tot my eie gunstelinge – alles in een besonderse boek! ❤️

Ons is só opgewonde om hierdie stukkie van ons kombuis met julle te deel!

📦 Versending begin vanaf 20 Oktober 2026.
📚 Beperkte aantal boeke beskikbaar!

Bestel joune sommer nou en maak seker jy mis nie uit nie! Dis ook die perfekte geskenk vir Kersfees! 🎄🎁

🛒 https://www.vrek-lekker.com/product-page/vrek-lekker-resepte-boek

Dankie vir elkeen se ongelooflike ondersteuning! Julle maak hierdie droom moontlik! ❤️

Ons Vrek Lekker! Resepteboek is amptelik by die drukkers! 🥹📖❤️En toe gebeur iets wat ons glad nie verwag het nie… julle ...
07/10/2026

Ons Vrek Lekker! Resepteboek is amptelik by die drukkers! 🥹📖❤️

En toe gebeur iets wat ons glad nie verwag het nie… julle ondersteuning was só ongelooflik dat ons die bestelling vir ons heel eerste druk moes VERDUBBEL! 😭🙌

Om hierdie bladsye nou uiteindelik deur die drukpers te sien gaan, ná maande se werk, resepte, foto’s en baie liefde, is vir my ongelooflik spesiaal.

BAIE DANKIE aan elke liewe persoon wat reeds ’n boek vooraf bestel het. Julle ondersteuning beteken opreg meer as wat julle besef. ❤️

Nou raak dit REAL… die Vrek Lekker! Resepteboek is amper oppad van my kombuis na joune! 🥰📚

😂 Ek kry hierdie foto van een van my Vrek Lekker-verslaafdes af… en ek dink ons kan amptelik sê: die liefde vir Vrek Lek...
07/10/2026

😂 Ek kry hierdie foto van een van my Vrek Lekker-verslaafdes af… en ek dink ons kan amptelik sê: die liefde vir Vrek Lekker is ernstig! 🤣🤎

Daai leë botteltjies word duidelik nie weggegooi nie! 😂🙌🏼

Wie van julle se kas lyk ook al so? 👀😂

Mmm… Vrek lekker!
Https://www.vrek-lekker.com

05/10/2026

Mieliepap in die elektriese stoompot.

Vrek lekker Reseller Review!
03/10/2026

Vrek lekker Reseller Review!

Hierdie foto sê vir my soveel. 🤎Ek en Ouma is albei ongelooflik trots op ons Vrek Lekker Resepteboek – Van my kombuis na...
03/10/2026

Hierdie foto sê vir my soveel. 🤎

Ek en Ouma is albei ongelooflik trots op ons Vrek Lekker Resepteboek – Van my kombuis na joune. 🥹📖

Ouma het haar eie spesiale afdeling in die boek — “Uit Ouma se kombuis” — gevul met daardie resepte wat herinneringe dra en wat van geslag tot geslag saamgaan. ❤️

Dit is vir my só lekker om te sien hoe maande se werk, toets, bak, proe, foto’s neem en beplan uiteindelik in so ’n mooi boek verander het. Iets wat ons met soveel liefde saamgestel het.

En die tydsberekening kon nie beter wees nie — net betyds vir Kersfees en ander spesiale geleenthede. 🎄🎁 ’n Resepteboek maak mos ’n geskenk wat nog vir baie jare gebruik kan word.

Baie, baie dankie aan elkeen wat reeds julle boek ge-pre-order het! Ons eerste druk boeke is reeds in die werke, en ons kan nie wag om hulle vanaf 20 Oktober na julle toe uit te stuur nie. 📦🤎

Van ons kombuis na joune — ons hoop julle gaan elke bladsy net so baie geniet soos wat ons dit geniet het om die boek saam te stel. 🥰

Glenroy TOTAL Energies , Stocked ✅ Traditional Fudge happies, Traditional Fudge Jars 125ml , Caramel Biscuit Fudge Jars ...
03/10/2026

Glenroy TOTAL Energies , Stocked ✅ Traditional Fudge happies, Traditional Fudge Jars 125ml , Caramel Biscuit Fudge Jars 125ml.

Mmm… Vrek lekker!
Https://www.vrek-lekker.com/shop

Vrek lekker by Glenroy TOTAL Energies 😃

02/10/2026

📖 Vrek Lekker Resepteboek – PRE-ORDER NOU!

Van my kombuis na joune 🤍
Versending begin vanaf 20 Oktober 2026.

Slegs ’n beperkte aantal beskikbaar – bestel joune betyds!

Https://www.vrek-lekker.com/shop

🤎 STILBAAI, ONS HET GOEIE NUUS! 🤎Vrek Lekker is NOU BESKIKBAAR by Allegaartjie in Stilbaai! 🎉 Allegaartjie
02/10/2026

🤎 STILBAAI, ONS HET GOEIE NUUS! 🤎

Vrek Lekker is NOU BESKIKBAAR by Allegaartjie in Stilbaai! 🎉 Allegaartjie

Address

Port Elizabeth
6025

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27636987480

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrek Lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share