Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap Tuiste van Die Burger Oos-Kaap koerant.

’n Vrou (70) van Plettenbergbaai se arm is gebreek toe sy en haar man Dinsdagoggend in die kusdorp aangeval en beroof is...
16/01/2025

’n Vrou (70) van Plettenbergbaai se arm is gebreek toe sy en haar man Dinsdagoggend in die kusdorp aangeval en beroof is.

Die polisie in die Oos-Kaap het ’n beloning van tot R50 000 uitgeloof vir inligting wat kan lei tot ’n deurbraak in hul ...
16/01/2025

Die polisie in die Oos-Kaap het ’n beloning van tot R50 000 uitgeloof vir inligting wat kan lei tot ’n deurbraak in hul ondersoek nadat vyf matrikulante meer as twee maande gelede in Bityi verkrag is.

16/01/2025

William, ’n lewenslange aanhanger van die klub, het Villa-amptenare gevra om die ontmoeting in die stad se middestad te reël.

Peter de Villiers, voormalige Bok-breier en oudlid van die Wes-Kaapse wetgewer, het glo sy nuwe politieke tuiste by die ...
16/01/2025

Peter de Villiers, voormalige Bok-breier en oudlid van die Wes-Kaapse wetgewer, het glo sy nuwe politieke tuiste by die MKP gevind.

Onderwysers wil nie meer vir matrieks skoolhou nie weens die ongekende druk wat jaarliks op hulle geplaas word om in die...
16/01/2025

Onderwysers wil nie meer vir matrieks skoolhou nie weens die ongekende druk wat jaarliks op hulle geplaas word om in die laaste jaar van leerlinge se skoolloopbaan drasties in te gryp om al hoe beter matriekslaagsyfers te behaal.

Bewolkte en reënerige weer in die Baai het beslis nie die opgewondenheid gedemp van gr. 1-leerlinge wat Dinsdag hul eers...
16/01/2025

Bewolkte en reënerige weer in die Baai het beslis nie die opgewondenheid gedemp van gr. 1-leerlinge wat Dinsdag hul eerste skooldag begin het nie.

16/01/2025

Die Stormers het in Jonathan Roche ’n binnesenter raakgeboor wat op dieselfde lees as die Springbok-ster Damian de Allende geskoei is.

Israel en Hamas het ingestem tot ’n ooreenkoms om die gevegte in Gasa te staak en Israelse gyselaars vir Palestynse geva...
16/01/2025

Israel en Hamas het ingestem tot ’n ooreenkoms om die gevegte in Gasa te staak en Israelse gyselaars vir Palestynse gevangenes uit te ruil.

Bemiddelaars het Woensdag ’n finale poging aangewend om ’n skietstilstand in Gasa te bekragtig, asook ’n ooreenkoms oor ...
15/01/2025

Bemiddelaars het Woensdag ’n finale poging aangewend om ’n skietstilstand in Gasa te bekragtig, asook ’n ooreenkoms oor gyselaars.

LEES HIER: https://brnw.ch/21wQ22W👉’n Franse vrou wat haar spaargeld verloor het aan aanlyn bedrieërs wat voorgegee het ...
15/01/2025

LEES HIER: https://brnw.ch/21wQ22W

👉’n Franse vrou wat haar spaargeld verloor het aan aanlyn bedrieërs wat voorgegee het om Brad Pitt te wees, is só geteister en bespot dat die TV-onderhoud daaroor onttrek is.

📣 MENING | Daar is min dinge so verfoeilik soos ’n boelie. Dit is sterk taal, ja. Verwerplik. Aanstootlik. Laakbaar.
15/01/2025

📣 MENING | Daar is min dinge so verfoeilik soos ’n boelie. Dit is sterk taal, ja. Verwerplik. Aanstootlik. Laakbaar.

LEES HIER: https://brnw.ch/21wQ1Tj🤩📸 OULIK! Daar was trane, blydskap en opgewondenheid toe laerskole oor die land heen n...
15/01/2025

LEES HIER: https://brnw.ch/21wQ1Tj

🤩📸 OULIK! Daar was trane, blydskap en opgewondenheid toe laerskole oor die land heen nuwe leerlinge bygekry het wat met hul skoolloopbaan begin.

15/01/2025

Sommige lede van die LGBTQ-gemeenskap jaag op die oomblik om regte te eis weens vrees vir groot veranderinge onder Donald Trump.

📺 TV | Dié Britse riller is die jongste toevoeging tot die briljante skrywer Harlan Coben se reeds indrukwekkende versam...
15/01/2025

📺 TV | Dié Britse riller is die jongste toevoeging tot die briljante skrywer Harlan Coben se reeds indrukwekkende versameling reekse op Netflix.

Dié Britse riller is die jongste toevoeging tot die briljante skrywer Harlan Coben se reeds indrukwekkende versameling reekse op Netflix.

🧑‍🍳🫕🥗  KOM ONS KOOK! | Die alles-op-een-plek vir die beste kosvideo's in Afrikaans, net hier op Netwerk24
15/01/2025

🧑‍🍳🫕🥗 KOM ONS KOOK! | Die alles-op-een-plek vir die beste kosvideo's in Afrikaans, net hier op Netwerk24

Die alles-op-een-plek vir die beste kosvideo's in Afrikaans, net hier op Netwerk24

Die bedrag wat die tesourie in Oktober verlede jaar vir salarisse van staatsamptenare in 2025-’26 begroot het, is 4,8% m...
15/01/2025

Die bedrag wat die tesourie in Oktober verlede jaar vir salarisse van staatsamptenare in 2025-’26 begroot het, is 4,8% meer as die hersiene bedrag van die vorige boekjaar.

Die swanger kassiere wat by ’n kitskosrestaurant in Gqeberha in die maag geskiet is se toestand is stabiel. Haar ongebor...
15/01/2025

Die swanger kassiere wat by ’n kitskosrestaurant in Gqeberha in die maag geskiet is se toestand is stabiel. Haar ongebore baba is ook veilig.

Cell C ondersoek nog die kuberaanval wat daartoe gelei het dat van sy kliënte se inligting einde Desember op die donkerw...
15/01/2025

Cell C ondersoek nog die kuberaanval wat daartoe gelei het dat van sy kliënte se inligting einde Desember op die donkerweb gepubliseer is.

Address

Ton Vosloo Mediasentrum, Ivor Benn-slot (uit William Moffett) (Op Perseel Van Paarl Coldset Gebou)
Port Elizabeth

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Burger Oos-Kaap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Burger Oos-Kaap:

Share