The Go-To Guy

  • Home
  • The Go-To Guy

The Go-To Guy Potchefstroom, its people, its business, its stories - www.thegotoguy.co.za
(1)

Know Your Neighborhood: Voting District and Location Details for Ward 4 in Merafong City
18/09/2026

Know Your Neighborhood: Voting District and Location Details for Ward 4 in Merafong City

Navigating municipal boundaries and finding your designated voting location is essential for staying engaged with your local community services and active in ci

Know Your Neighborhood: Voting District and Location Details for Ward 4 in City of Matlosana
18/09/2026

Know Your Neighborhood: Voting District and Location Details for Ward 4 in City of Matlosana

Navigating municipal boundaries and finding your designated voting location is essential for staying engaged with your local community services, accessing munic

Know Your Neighborhood: Voting District and Location Details for Ward 4 in Ikageng/ Potch
18/09/2026

Know Your Neighborhood: Voting District and Location Details for Ward 4 in Ikageng/ Potch

Staying informed about your ward boundaries and voting station location is key to active community participation and accessing local municipal services.

18/09/2026

✨ NWU-studente en Aardklop! 🎓🌟

Prof. Daryl Balia vertel hoe belangrik die lewe buite die klaskamer vir NWU-studente is. Aardklop help studente om hul kuns te ontdek en herinneringe vir die lewe te maak! 💬❤️

💬 Wat was jou lekkerste herinnering as student by Aardklop Nasionale Kunstefees? Vertel ons in die kommentaar! 👇

Momentum Aardklop - Derrick de Witt se stories tref Potch 🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬 As jy al ooit na ’n lang dag in ’n kroeg gesit he...
18/09/2026

Momentum Aardklop - Derrick de Witt se stories tref Potch
🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬

As jy al ooit na ’n lang dag in ’n kroeg gesit het en na die ou langs jou se stories geluister het, sal jy presies weet wat om te verwag. Pad na Soekmekaar kom na die Momentum Aardklop fees toe, en dit beloof om een van daardie produksies te wees wat jou laat lag en dalk selfs ’n traan laat wegpink.

🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬
Lees meer hier op skakel hieronder:
https://gazette.thegotoguy.co.za/article/62d0412c-247b-40ae-a650-fd5b1bbd9ef9
🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬

Momentum Aardklop - Wanneer 'n parkbankie 'n slagveld word - Momentum Aardklop debuteer Dieretuin🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬Verbeel jou...
18/09/2026

Momentum Aardklop - Wanneer 'n parkbankie 'n slagveld word - Momentum Aardklop debuteer Dieretuin
🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬

Verbeel jou jy sit rustig op 'n bankie in die park. Jy geniet die stilte en lees jou boek. Skielik daag daar 'n vreemdeling op wat sommer uit die bloute aankondig: "Ek was by die dieretuin." Dit is presies hoe die tragikomedie Dieretuin begin, 'n splinternuwe produksie wat sy debuut maak by Momentum Aardklop.

🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬
Lees meer hier op skakel hieronder:
https://gazette.thegotoguy.co.za/article/36facf02-d8ab-406d-9297-deee2b36f4e9
🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬

Momentum Aardklop - Vincent van Gogh kry ’n rock-’n-roll baadjie by Aardklop 🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬 Die bekroonde musiekspel Vince...
18/09/2026

Momentum Aardklop - Vincent van Gogh kry ’n rock-’n-roll baadjie by Aardklop
🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬

Die bekroonde musiekspel Vincent - His Quest to Love and Be Loved is op pad na die Momentum Aardklop Kunstefees in Potchefstroom. Hierdie is nie jou tipiese, stowwerige kunslesing oor die ou met die een oor nie. Dit is ’n kleinkuns-produksie wat reeds drie Naledi-pryse losgeslaan het, so jy kan maar weet die gehalte is uit die boonste rakke.

🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬
Lees meer hier op skakel hieronder:
https://gazette.thegotoguy.co.za/article/c5f60797-6f71-4421-a490-ad69e04a5906
🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬

Momentum Aardklop - Bredie Broosheid en Bekroonde Musiek - Ommitafel is Oppad Aardklop Toe 🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬 "Ommitafel" is n...
18/09/2026

Momentum Aardklop - Bredie Broosheid en Bekroonde Musiek - Ommitafel is Oppad Aardklop Toe
🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬

"Ommitafel" is nie sommer net nog 'n show nie. Dit is ’n intieme reis vol stories oor die dinge wat saak maak. Die kombuistafel is mos die hart van enige Suid-Afrikaanse huis. Dit is die plek waar gesinne saam eet, waar trane afgevee word en waar die lewe bespreek word.

🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬
Lees meer hier op skakel hieronder:
https://gazette.thegotoguy.co.za/article/019ce06a-5599-494c-b09d-861db9f1f2e2
🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬

Momentum Aardklop - Kitaar, Humor en Pappa-Grappe by vanjaar se Momentum Aardklop 🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬 Die bekende musikant en w...
18/09/2026

Momentum Aardklop - Kitaar, Humor en Pappa-Grappe by vanjaar se Momentum Aardklop
🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬

Die bekende musikant en woordsmid Leon Gropp bring sy splinternuwe musiekteater-produksie na die kunsteprogram toe. Gropp, wat baie mense sekerlik sal herken van sy tyd by Ontbytsake, gaan dinge op die verhoog lekker lig en humoristies hou met sy show genaamd Sê dit soos dit is.

🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬
Lees meer hier op skakel hieronder:
https://gazette.thegotoguy.co.za/article/0cc228a0-f0f3-4c0a-aa01-9315a92461f3
🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬🎤🎼🎬

Steak & Stilettos: Laerskool M.L. Fick Bied  Ma & Seun Braaiaand AAN! 🥩👠🥩👠🥩👠🥩👠🥩👠
18/09/2026

Steak & Stilettos: Laerskool M.L. Fick Bied Ma & Seun Braaiaand AAN!
🥩👠🥩👠🥩👠🥩👠🥩👠

n Aand om die alledaagse bietjie te verruil vir goeie geselskap

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Go-To Guy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Go-To Guy:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share