17/08/2026
Ek het geleer dat ’n mens nie hoef op te gee net omdat die pad moeilik geword het nie. ❤️
Soms moet jy net ’n tree op ’n slag neem en glo dat daar nog iets mooi voorlê. 🌸
It’s never too late to start again.
🌷 Maybe this is your sign to believe in yourself again too.