Adventiste Wêreld Radio Afrikaans

Adventiste Wêreld Radio Afrikaans 24/7 Drie Engele Boodskappe - Wêreldwye Christelike Afrikaanse radiostasie wat die Drie Engele Boodskappe uitsaai vanuit Pretoria, Suid-Afrika.

Luister regstreeks saam op www.awrafrikaans.org 24/7 Drie Engele Boodskappe - Wêreldwye Afrikaanse Christelike Radio Stasie wat die Drie Engele Boodskappe uitsaai vanuit Pretoria, Suid-Afrika. Luister regstreeks op www.arpradio.co.za

22/10/2025

🎙 Die Klanke van Jou Keuse op AWR Afrikaans – Woensdag, 22 Oktober 2025
💫 Inspirasie, insig en selfs ’n prys of twee wat vandag in jou huis kan beland!

🕕 06:00 — Oggendwoord en Wysheid
🔹 Gebed Prakties Gemaak – Hoekom beantwoord God net sekere gebede? Anina Wasserman verduidelik.
🔹 Sabbatskool Les Voorlesing – Woensdag se les uit Die Lig van ’n Groter Konflik.

🕖 07:00 — Oggendgesprek & Nuusklank
🔹 OggendLIG – Regstreeks saam met Heinrich Viljoen. ’n Oggend vol geloof en bemoediging.

🕗 08:00 — Lewenslig
🔹 Pathways of the Pioneers – Stap saam deur die geskiedenis van die Sewende-dag Adventiste Kerk.

🕘 09:00 — Saam Groei
🔹 Eden tot Eden – Lr. Ernie Rex vertel die verhaal van ’n Lam Geslag.

🕙 10:00 — Jou Wêreld Vandag
🔹 Vegan Jou Kombuis – Letsie Lourens wys hoe om gesonde pannekoeke te maak.
🔹 Jou Vrae Beantwoord – Waarom het God ’n tuin vir Adam en Eva gemaak?
🔹 Boek Keuses – Regstreeks! Drie luisteraars kan elk ’n boek deur Dr. Anke de Beer wen 📚

🕛 12:00 — Brood vir die Siel
🔹 Sodat Julle Staande Kan Bly – “Die einde van alle dinge is naby.” Is jy gereed vir wat kom?

🕓 14:00 — Woorde met Wysheid
🔹 Aanbiddings Uur – ’n Boodskap wat jou hart sal aanraak en jou geloof versterk.

🕞 15:30 — Kinders van die Koning
🔹 Stemme van Môre – Oor Digitale Verslawing en hoe om dit te oorwin.
🔹 Pathways of the Pioneers – Reis verder deur die geskiedenis van geloof.

🕔 17:00 — Herinneringe en Herleef
🔹 Jakob Vertel sy Verhaal – Lr. Francois du Plessis vertel oor Josef se tyd in Egipte.

🕕 18:00 — Bybelwaarhede vir Vandag
🔹 Skepping deur God – Nicolene Filmalter verduidelik hoekom ons die wêreldwye vloed kan glo soos die Bybel dit beskryf.

🕖 19:00 — Jou Klankbaan, Jou Keuse
🔹 Maranatha! Vir die Hele Gesin – ’n Aandoordenking vir die hele familie.
🔹 Regstreekse Uitsending – Daniel 9: Is alles al vervul, of wag daar nog iets in die toekoms?

🎧 Luister saam hier:
👉 https://awrafrikaans.org/luister

21/10/2025

📡https://awrafrikaans.org/luisterKom luister en gesels saam, waar Chanél vir Heinrich Viljoen meer gaan uitvrae oor Dani...
21/10/2025

📡https://awrafrikaans.org/luister

Kom luister en gesels saam, waar Chanél vir Heinrich Viljoen meer gaan uitvrae oor Daniël hoofstuk 9, en of, hoe en hoekom dit 'n belangrike profesie is om te verstaan.

📢 Regstreeks❗️

21/10/2025

In 'n wereld waar alles digitaal gaan, sit ons met 'n dilemma!

Heinrich Viljoen gesels saam met Anina Wasserman more, 22 Oktober om 11:30 met Dr. Anke de Beer oor haar boeke wat geskryf is oor die onderwerp.

Paar gelukkige luisteraars staan die kans om een van drie boeke te kan wen. Die derde boek wat sy geskryf het kom hierdie Vrydag uit, en jy kan meer leer waaroor hierdie boek gaan deur te luister na Boek Keuses net hier op AWR Afrikaans

Boek Keuses hierdie Woensdag om 11:30
Luister hier: https://awrafrikaans.org/luister

21/10/2025

Kom en luister hoe ons die natuur kan gebruik vir Christelike Opvoeding saam met Heinrich Viljoen om 11:30 vanmore op AWR Afrikaans.

https://awrafrikaans.org/luister

21/10/2025

🎧 AWR Afrikaans – Dinsdag, 21 Oktober 2025
💬 Gister is verby, vandag is hier — maak die meeste daarvan terwyl jy luister na die klanke wat inspireer, bemoedig en versterk op AWR Afrikaans.

🕕 05:50 — Oggendwoord en Wysheid
🔹 Elia die Tisbiet – Lr. Francois du Plessis vertel oor die lewe van die profeet Elia.
🔹 Sabbatskool Les Voorlesing – Dinsdag se les: Die Lig van ’n Groter Konflik.

🕖 07:00 — Oggendgesprek & Nuusklank
🔹 Lewende Beloftes – Chanel Janse van Rensburg deel die belofte uit Filippense 1:6.
🔹 Weervoorspelling – Vind uit wat die dag vir jou inhou.

🕗 08:00 — Lewenslig
🔹 Ongefilter – Anina Wasserman gesels met Dr. Anke de Beer oor Media Verslawing en die impak daarvan.

🕘 09:00 — Saam Groei
🔹 Daders van die Woord – Charles Kies gesels met Lr. Mornay du Plessis oor geloof in aksie.

🕙 10:00 — Jou Wêreld Vandag
🔹 Voedsaam – Dr. Saartjie Eksteen en Ayleen Stander bespreek die belangrikheid van water vir die liggaam.
🔹 Lewe in Oorvloed – Dr. Johan Janse van Rensburg oor hoekom oefening so noodsaaklik is.
🔹 Christelike Opvoeding – Regstreeks met Heinrich Viljoen.

🕛 12:00 — Brood vir die Siel
🔹 Die Groot Stryd – Leer oor die vroeë kerk en lesse vir ons tyd vandag.

🕐 13:00 — Tussen Klanke en Keuses
🔹 Godsdiens & Koerante – Dr. Bernhard Ficker en Regardt Stander bespreek nuusgebeure in die lig van profesie.

🕓 14:05 — Woorde met Wysheid
🔹 Gesondheid & Geluk – Prof. Walter Veith praat oor Die Beesburger, Malkoeie en Siektes – wat jy moet weet.

🕓 16:00 — Kinders van die Koning
🔹 Discovery Mountain – Avonture en lesse uit die geloofslewe van kinders by Discovery Mountain.

🕔 17:00 — Herinneringe en Herleef
🔹 Die "Treasure" Reeks – Lr. Francois du Plessis vertel oor Moses en Tutmoses I – ’n blik op geskiedenis en geloof.

🕕 18:00 — Bybelwaarhede vir Vandag
🔹 Die Groot Herstel – Lr. Neville Neveling deel die hoopvolle boodskap van God se omgee en herstel.

🕖 19:00 — Jou Klankbaan, Jou Keuse
🔹 Maranatha! Vir die Hele Gesin – Aandgodsdiens met ’n boodskap van hoop.
🔹 Godsdiens & Koerante (Herhaling)

🎵 Luister hier:
https://awrafrikaans.org/luister

20/10/2025

❓️Wat beteken die 70 weke-profesie van Daniel 9? Hoe wys dit na Jesus se koms en Sy verlossingsplan?❓️

🗓Skakel in Woensdag om 19h00, waar Chanél gesels met Heinrich Viljoen.

Het jy ook vrae?
📲WhatsApp 060 248 1172

📻 Moenie hierdie openbaring van God se tydlyn misloop nie.
Daniel 9 – Waar profesie en belofte ontmoet 👑

‼️REGSTREEKS

📡https://awrafrikaans.org/luister

Address

453 Fred Nicholson Street
Pretoria
0084

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Adventiste Wêreld Radio Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Adventiste Wêreld Radio Afrikaans:

Share

Category