06/07/2026
ππ Tannie Bets en Tannie Patrys kry net eenvoudig nie klaar nie! Maak nie saak wat gebeur nie... ons mΓ³Γ©t dorp toe! Al is dit net om 'n bietjie been te wys en te kyk wat alles aangaan. π As daar 'n rede is om te ry, sal ons hom kry!
Bly ingeskakel... die tannies is weer op pad vir nΓ³g avonture! π€π
ππ Auntie Bets and Auntie Patrys just can't stay at home! No matter what happens... we're determined to head into town! Even if it's just to show our legs and see what's happening. π If there's a reason to go, we'll find one!