
20/08/2024
Gratis digitale Aktiviteits Boek
Die Speurder X woordsoektog en getallespeletjie staan op die punt om gepubliseer te word op Takealot en Amazon SA. Ek benodig beta-toetsers om die boek te toets en terugvoer te gee oor veranderinge. Elke beta-toetser sal 'n volledige digitale boek ontvang, maar slegs een bladsy hoef deur elke beta-toetser getoets te word. Lees asseblief die reëls voordat jy die boek aflaai.
The Speurder X word search and number search game is about to be published on Takealot and Amazon SA. I need beta testers to test the book and provide feedback on any changes. Each beta tester will receive a complete digital book, but only one page needs to be tested by each beta tester. Please read the rules before downloading the book.
https://take.app/snap2books_sa/p/cm02iq3lf004610cvuo648yod
Reëls en Regulasies vir Beta Toetsers van die Kopiereg Beskermde Boek Speurder X
Vertroulikheidsooreenkoms: