21/10/2023
Ek kom vandag om te vra vir n donasie vir die minderbevooregte kinders by Laerskool Hermanstad waar ons vir die kindertjies kos gee elke dag wil hoor of daar engage iemand is wat ons kan help met droe kos en dalk soos vleis en so voorts
Jule kan my kontak na 0621817641 my Naam is Jessica