Coach T

Call Website

Coach T Hier gaan ons beyond the scale ⚖️. Want jou gewig het ñ storie. 🫶🏽
➡️ Emosionele eet & gewigsverlies Coach vir vroue

Ek was baie oorgewig. En hier is een van die skills wat my gehelp het. Jy HOEF nie als op jou bord op te eet nie.. al bl...
13/10/2026

Ek was baie oorgewig. En hier is een van die skills wat my gehelp het.

Jy HOEF nie als op jou bord op te eet nie.. al bly daar een happie oor. LOS.

Probeer hierdie week om te luister na jou liggaam se seine.

Die tyd is hier! Ekt besluit om op hierdie 7 day journey te gaan en ek wil ELKE vrou nooi om dit saam te doen - dis GRAT...
13/10/2026

Die tyd is hier!

Ekt besluit om op hierdie 7 day journey te gaan en ek wil ELKE vrou nooi om dit saam te doen - dis GRATIS!

Ons begin MAANDAG 19 Oktober..

En ekt ñ challenge vir jou: jy kan saam my ander vroue minder alleen laat voel deur die 7 dae elke dag ñ spesiale post/ storie te maak en my te tag :)

As jy wil join, comment: “SC please!”

Cream cheese lovers. Spaar calories EN geld! Ek het hierdie switch 8 maande terug gemaak. Ek maak: broodjies, roomkaas b...
12/10/2026

Cream cheese lovers.

Spaar calories EN geld!

Ek het hierdie switch 8 maande terug gemaak.
Ek maak: broodjies, roomkaas b***e, puddings ens met my amasi roomkaas :)

My produk van die week! Gfrag South-Africa se Lymphlex. Ek LOVE hoe hierdie produk my help, ek is ñ vrou wat baie maklik...
12/10/2026

My produk van die week!

Gfrag South-Africa se Lymphlex.

Ek LOVE hoe hierdie produk my help, ek is ñ vrou wat baie maklik vog terug hou en hierdie is ñ LIFE SAVER!!

Chat met Louise: (082) 698-8883
Louise Coetzee
Gfrag Weightloss & Wellness met Louise

Kan jy raai? Ek launch binnekort iets special! Comment “nuuskierig” as jy eerste wil weet
09/10/2026

Kan jy raai?

Ek launch binnekort iets special!

Comment “nuuskierig” as jy eerste wil weet

09/10/2026

Part 3 - Jy is addicted aan asem skep.

Wat dink jy hieroor?

Volg saam

Link in bio om saam my te werk

Waarmee is Coach T besig?A: ñ challenge B: iets wat my detox?C: nee vrek, reveal! Kom ons kyk wie is reg?
08/10/2026

Waarmee is Coach T besig?

A: ñ challenge
B: iets wat my detox?
C: nee vrek, reveal!

Kom ons kyk wie is reg?

08/10/2026

Part 2 - Jy is nie verslaaf nie.

Volg die sugar series :)

Link in Bio om saam my te werk :)

Address

Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coach T posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share