15/12/2025
Die laaste een vir die jaar📺🗞️
Met spesiale oorbelle deur my talentvolle 9-jarige broerskind, Cianca Nel.
As jy in Windhoek is, gaan maak 'n draai by Magnifique Gifts om te sien wat sy nog maak💙
👇🏻
https://www.facebook.com/share/1AqANcrWdA/?mibextid=wwXIfr
Koerantbesprekings saam met Charonike Nel, met die nuutste in die koerante en media op Die GROOT Ontbyt, 15 Desember 2025.Om aan te teken by ons YouTube kana...