Carladupreez

Carladupreez Breek weg van nagte wakker lê en worry oor hoe jy alles gaan betaal.

Jou Nuwe Toekoms Begin hier met ekstra inkomste van wat niemand van jou kan wegvat nie.

Sy het gaan slaap.En toe sy Vrydagoggend wakker word, was daar $300 meer. 🤍Maar toe ek Adinda se WIN lees, was dit nie n...
22/09/2026

Sy het gaan slaap.

En toe sy Vrydagoggend wakker word, was daar $300 meer. 🤍

Maar toe ek Adinda se WIN lees, was dit nie net die $300 wat vir my uitgestaan het nie.

Dit was wat sy direk daarna geskryf het:

“Dankbaar vir nog ’n gesin se lewe wat ek help verander het.”

Want aan die een kant van daardie sale was Adinda — wat haar naweek met $300 meer begin het.

Aan die ander kant was iemand wat besluit het om ook iets nuuts vir hulself te begin.

EEN SALE.
TWEE KANTE VAN DIE STORIE.

En dit het alles gebeur terwyl Adinda geslaap het.

Wil jy sien hoe dit werk en hoekom ’n besigheid nie noodwendig hoef stil te staan wanneer jy van jou foon af wegstap nie?

KOM KYK SAAM.

WhatsApp “GRATIS” na 072 389 6122
en ek stuur vir jou die info.

Ek ken daardie moeg.Ek het op ’n stadium drie werke gelyk probeer doen omdat ek net weer my lewe op koers wou kry.Meer u...
22/09/2026

Ek ken daardie moeg.

Ek het op ’n stadium drie werke gelyk probeer doen omdat ek net weer my lewe op koers wou kry.

Meer ure. Meer moeite. Nog harder probeer.

En tog het ek steeds gevoel ek sit vas.

Toe begin ek vra:
Wat as harder werk nie die enigste antwoord is nie?

Kom kyk saam - GRATIS. Dalk is dit jou volgende deurbraak..

📅 Donderdae om 7PM
📲 WhatsApp “WEB” na 072 389 6122 en ek stuur vir jou die info.


Met Sy Genade. My Storie. Jou Nuwe Toekoms.
Herleef • Herbou • Herstraal

22/09/2026

Ek het nie een oggend wakker geword en gedink:
“Ek is in survival mode” nie.

Dit het baie stiller as dit gebeur.

Ek het steeds opgestaan.
Steeds gedoen wat gedoen moes word.
Steeds aangegaan.

En dalk is dit juis hoekom ek dit so lank nie raakgesien het nie.

Want wanneer jy elke dag net probeer deurkom, begin jy die klein goed uitstel.

Nie omdat dit nie vir jou saak maak nie.
Nie omdat jy lui geword het nie.

Daar is net later niks meer van jou oor om daarvoor te gee nie.

En voor jy jou kom kry, voel daardie manier van leef… normaal.

Dít was vir my die gevaarlikste deel.

Ek wou nie net beter raak om nóg meer te kan hanteer nie.
Ek wou begin verander hoeveel van my lewe net uit “hanteer” bestaan.

So ek het klein begin.

Nie gewag vir ’n rustiger lewe nie.
Nie vir die perfekte tyd nie.

Ek het begin kyk wat ek binne die lewe wat ek reeds het, anders kan doen.

As “net deurkom” vir jou ook te normaal begin voel het, hoef jy nie daar te bly nie.

WhatsApp “WYS MY” na [072 389 6122]
en ek stuur vir jou my gratis gids.

21/09/2026

Dis maklik om aan te hou sê: “Ek sal later by myself uitkom.”

Eers moet almal anders reg wees.
Eers moet alles afgehandel wees.
Eers moet daar tyd oor wees.

Maar hoeveel keer het “later” al gekom… en was daar steeds niks van jou oor nie?

Hierdie een het my laat dink.

Wat van die beloftes wat jy aan jouself gemaak het?

A, B, C of D? 👇

Vir my sou dit nie gegaan het oor luukshede nie.Dit sou beteken het ek hoef nie elke besluit eers deur my bankbalans te ...
21/09/2026

Vir my sou dit nie gegaan het oor luukshede nie.

Dit sou beteken het ek hoef nie elke besluit eers deur my bankbalans te trek nie.

Dat ’n onverwagte rekening nie die hele maand omgooi nie.
Dat ek soms “ja” kan sê sonder om dadelik te wonder wat ek dan elders moet uitsny.
Dat daar net ’n bietjie meer asemruimte is.

Ek weet hoe dit voel wanneer jy hard werk, maar jou inkomste reeds ’n bestemming het voordat dit eers in jou rekening land.

Ek het selfs op ’n stadium drie werke gelyk probeer doen omdat ek gedink het méér werk moet tog die antwoord wees.

Dit was nie.

Ek moes iets begin leer wat ek voorheen nie geweet het nie.

En dis hoekom ek vandag eerder vra:

Wat sou ’n DAAGLIKSE inkomste vir JOU verander?

Nie eendag nie.
Nie wanneer alles perfek uitwerk nie.

In jou gewone lewe, soos dit nou lyk.

As jy nuuskierig is oor wat ek begin leer het, kom kyk saam met my.

Jy kry 7 DAE GRATIS om self te kyk hoe dit werk — en daarna besluit jy self.

📲 WhatsApp “INKOMSTE” na 072 389 6122
en ek stuur vir jou die inligting.

Met Sy Genade.
My Storie. Jou Nuwe Toekoms.
Herleef • Herbou • Herstraal

“Ek kan nogsteeds nie WiFi aan ons tienerseun afsmeer nie…”Dít sê Ma**ca self oor haar sales skills. 😅En tog het sy R90K...
21/09/2026

“Ek kan nogsteeds nie WiFi aan ons tienerseun afsmeer nie…”

Dít sê Ma**ca self oor haar sales skills. 😅

En tog het sy R90K in 18 dae verdien.

Maar daardie 18 dae was nie 18 stil dae waarin sy heeldag aan haar besigheid kon werk nie.

Dit was skoolrevue.
Buitemuurs.
Kinders grimeer en aantrek.
Kos gee.
Vroeë aandetes maak.
Laat aande.
Kerk.
Games night.
En alles wat saam met ’n besige gesinslewe kom.

Die deel van Ma**ca se storie wat vir my uitstaan?

Sy het nie nodig gehad om skielik ’n briljante salespersoon te word nie.

Sy het ’n VAARDIGHEID geleer — hoe om sosiale media anders te gebruik.

En vir haar gaan dit vandag oor meer as net wat sy self verdien.

Dit gaan ook daaroor om ander mense wat by “ground zero” begin, te wys dat daar iets nuuts is wat hulle kan leer.

Wil jy sien wat Ma**ca geleer het?

KOM KYK SAAM.

WhatsApp “GRATIS” na 072 389 6122
en ek stuur vir jou die info.

Resultate verskil en is nie gewaarborg nie.

21/09/2026

Ek het op ’n stadium 3 werke gelyk probeer doen.

Nie omdat ek wou bewys hoe hard ek kan werk nie.
Ek het probeer om 'n inkomste bymekaar maak.

So ek het gedoen wat vir my logies gevoel het:
meer gewerk,
meer ure ingesit,
meer van myself gegee.

Maar daar was ’n probleem wat ek nie kon wegwerk nie…

Daar is net soveel ure in ’n dag.
En ek was besig om al my ure te verkoop vir niks.

Dit was vir my ’n moeilike besef:
as die enigste manier waarop ek vorentoe kan beweeg nóg meer van my tyd vra, gaan ek uiteindelik iets anders daarvoor betaal.

My energie.
My lewe buite werk.
My tyd met die mense — en Charlotte — vir wie ek lief is.

Ek het nie minder bereid geraak om hard te werk nie.

Ek het net begin besef ek moet iets leer wat nie vir altyd nóg ’n uur van my nodig het voordat ek vorentoe kan beweeg nie.

Daardie besef het vir my baie verander.

Want partykeer is die antwoord nie:
“Hoe kan ek nóg meer doen?” nie.

Partykeer is dit:
“Wat moet ek anders leer?”

As jy ook vasgevang voel WhatsApp my "VASGEVANG" en ek wys jou hoe om los te breek.

Ek ken daardie moeg.Ek het op ’n stadium drie werke gelyk probeer doen omdat ek net weer my lewe op koers wou kry.Meer u...
20/09/2026

Ek ken daardie moeg.

Ek het op ’n stadium drie werke gelyk probeer doen omdat ek net weer my lewe op koers wou kry.

Meer ure. Meer moeite. Nog harder probeer.

En tog het ek steeds gevoel ek sit vas.

Toe begin ek vra:
Wat as harder werk nie die enigste antwoord is nie?

Kom kyk saam - GRATIS. Dalk is dit jou volgende deurbraak..

📅 Donderdae om 7PM
📲 WhatsApp “WEB” na 072 389 6122 en ek stuur vir jou die info.

Ek weet hoe dit voel wanneer die lewe wat jy besig was om te bou, skielik uitmekaar val.Ek het my kar verloor.Ek is retr...
20/09/2026

Ek weet hoe dit voel wanneer die lewe wat jy besig was om te bou, skielik uitmekaar val.
Ek het my kar verloor.
Ek is retrenched sonder severance.
My verlowing het geëindig.
En ek het my woonplek verloor.
Ek het nie nóg ’n plan nodig gehad wat net gesê het: “Werk harder” nie.
Ek het ’n ander opsie nodig gehad.
Dis hoekom wins soos Ramona s’n my steeds tref. ❤️
Want dit herinner my wat moontlik kan gebeur wanneer iemand besluit om iets nuuts te leer.
Wat is jou Droom? Al wat jy nodig het is:
📱 ’n Selfoon
📶 WiFi
⏰ 2 ure per dag
Wil jy sien hoe jy jou nalatenskap kan verander?
👉 WhatsApp “BEGIN” na 072 389 6122 en ek stuur vir jou my GRATIS Begin-Gids.

20/09/2026

“Ek het nie ure elke dag oor om nóg iets te doen nie.”

En dalk is dit presies hoekom jy nog nie begin het nie.

Want wanneer jou dag reeds vol is, klink “bou iets ekstra” soos nóg ’n werk waarvoor jy eenvoudig nie tyd het nie.

Maar meer ure beteken nie outomaties beter vordering nie.

Wat belangriker is, is wat jy doen met die tyd wat jy wél het.

’n Duidelike plan.
Die regte volgende stap.
Konsekwente aksie.
En genoeg tyd om te leer en aan te pas.

Jy hoef nie jou hele dag oop te maak voordat jy iets nuuts kan begin bou nie.

Soms begin dit bloot deur ’n klein deel van jou tyd anders te gebruik.

Address

Pretoria

Telephone

0827134186

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carladupreez posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Carladupreez:

Shortcuts

Share