Doringdraad Komediant Amptelik

Doringdraad Komediant Amptelik Doringdraad Komdiant n wel bekende afrikaanse stand-up komediant, kom lag lekker saam in afrikaans. En ek hoop ek sien jou by my volgende show ...

Lag bly die beste medisyne, ek se altyd n afrikaner wat nie lag nie is soos n cowboy sonder n hoed.

30/06/2025
Kom ons lag n bietjie ...
30/06/2025

Kom ons lag n bietjie ...

30/06/2025

'n 47 jarige vrou kry 'n facelift en dit kom pragtig uit. Sy is so in haar skik dat sy orals gesien wil word. Sy vra die teller by Spar: "Hoe oud d**k jy is ek?" Hy sê: "So 34?" Sy sê: "Hehehe ag dankie, maar ek is 47."

Sy gaan KFC toe en vra die teller: "Hoe oud d**k jy is ek?" Die teller sê: "Jy lyk so 30?" Sy sê: "Hehehe ag dankie, maar ek is 47."

Die middag op die bus sit sy langs 'n ou omie van diep in die tagtigs en vra ook vir hom: "Hoe oud d**k oom is ek?" Hy sê: "My nooi ek kan met my hand in jou broek presies sê hoe oud jy is."

Sy glo dit nie maar wil graag af show en laat hom toe om te voel. Hy sê "Jy is 47!" Sy is erg verbaas en vra: "Hoe weet oom dit?!?" Hy sê toe: "Ek het agter jou gestaan by KFC!"
( Doringdraad )

24/06/2025

Baie dankie vir die van julle wat reeds my nuwe page gejoin het , hier gaan ons lekker kuier
( Many Thanks )

24/06/2025

Die man stap by n kroeg in en se Barman ! ek het regtig nie geld nie maar kan ek n dop kry ..ek sal n trick doen vir n dop ..die barman se ok dan ..die man haal n okerneut uit sit dit op die counter haal sy menneer uit en slaan daai okerneut jy sien net doppies trek ..die mense koop vir daai ou dop daai aand hoor ..jare maar jare later stap dieselfde ou weer in by daai bar in en vra dieselfde ..die barman se maar is jy nie daai ou jare terug die okerneut trick hier gedoen het nie ..ja se hy ..die barman se kan jy dit nog doen want niemand glo my nie ..ja se die ou so soortvan nog, die barman se doen dit asb al is dit net soortvan ..die ou haal hierdie keer n coconut uit en gaan deur dieselfde proses ..maar slaan daai coconut jy sien net hare klapper en melk spat ..wow dit is nog beter as die okerneut trick hoekom doen jy dit nie meer met n okerneut nie vra die barman ? my oë is nie meer so goed nie se die man !!!

Address

Pretoria
0137

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doringdraad Komediant Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share