Werk en Kerk Goete/Geite

Werk en Kerk Goete/Geite Jeremiah 29:11
“For I know the plans I have for you, declares the LORD, plans for welfare and not for evil, to give you a future and a hope.”

24/12/2025

11/11/2025

Ek wil iemand sterk bemoedig - Jys nie hier vir almal nie en almal is nie hier vir jou nie.

Dit maak nie saak hoe opreg of hoe eerlik jy is nie, almal sal nie altyd van jou hou nie maar die realiteit is, jys nie geroep vir almal nie.
Soms wil ons he almal moet van ons hou en die salwing op ons lewens respekteer maar kom ek skok jou gou, dit werk eenvoudig net nie so nie.

Jy sal nooit almal se Profeet, Apostle, Pastoor en watookal kan wees nie.

Ten laaste - Som mense like dit wat die Here deur jou doen maar omdat dit nie hulle is nie, sal hulle jou nooit respekteer of agting gee nie.
Hulle kyk ook jou videos/audios, lees jou posts en weet in hulle harte jy dra salwing maar as gevolg van hulle harte, sal hulle jou altyd as n vyand of kompetisie aanskou.

Dis die mens.
Maak vrede en dien die Here met blymoedigheid🤞🫡

Sterk staan kind van God. Bou voort‼️

05/09/2025

Gebed verander sake📌

24/08/2025

Hoogmoed kom ook tot n val

Address

Riviersonderend

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Werk en Kerk Goete/Geite posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share