
19/09/2025
Is jy gereed ?
Die Centurion Gemeenskapsforum het Hoërskool Eldoraigne gesertifiseer as feesgereed!
Die Centurion Gemeenskapsfees op 27 September 2025 is voor die deur, en ons herinner ons kykers weer waarom hierdie droom só belangrik is.
Hierdie fees lê die grondslag vir ’n nuwe studiefonds wat daarop gemik is om jongmense in ons gemeenskappe te ondersteun op hul studiereis.
Koop vandag nog jou kaartjie en raak so deel van die oplossing: www.gemeenskapsfees.co.za
Datum: 27 September 2025
Plek: Voortrekkermonument
https://youtu.be/2hEw8Od4Es0
waar die hele gemeenskap saam feesvier