07/09/2026
BONUS - RUSTENBURG - Motoriste word aangemoedig om waaksaam te wees nadat groot klippe wat die pad versper het aangemeld is in Cashan/Safarituine vanaf die omgewing van Mike's Kitchen (Helen Joseph rylaan) in die rigting van Waterfall Mall (Waterberglaan). Outdoor Arena Security (OAS) het vroeg op Maandag, 7 September, ’n stemboodskap ontvang waarin die padversperring aangemeld is, waarna reaksiebeamptes onmiddellik na die toneel ontplooi is... Lees meer: https://shorturl.at/zkUoJ