Die Plattelander Newspaper / Koerant

Die Plattelander Newspaper / Koerant Die Plattelander is a community newspaper based in Springbok, Northern Cape.

21/08/2026
Promotion end soon.
21/08/2026

Promotion end soon.

FIETSRYERS VERKEN DIE  NAMAKWALANDSEONGETEMDE SKOONHEID TYDENS MTB-TOERhttps://www.dieplattelander.com/post/fietsryers-v...
21/08/2026

FIETSRYERS VERKEN DIE NAMAKWALANDSE
ONGETEMDE SKOONHEID TYDENS MTB-TOER
https://www.dieplattelander.com/post/fietsryers-verken-die-namakwalandseongetemde-skoonheid-tydens-mtb-toer
D. Obies
NAMAKWALAND - Die Moep2C-bergfietsrit het vanjaar weer bewys waarom Namakwaland se uitgestrekte en ruwe landskap, 'n magneet vir avontuurlustiges is. Hierdie vierdaagse uitdaging, aangebied deur die ervare Trisport SA-span, het deelnemers van die stilte van Nigramoep deur die dramatiese Richtersveld tot by die weskuslyn van Port Nolloth en McDougallsbaai geneem.

JEUG AS DRYFVEER VAN VERANDERINGOP INTERNASIONALE JEUGDAG GEËERhttps://www.dieplattelander.com/post/jeug-as-dryfveer-van...
21/08/2026

JEUG AS DRYFVEER VAN VERANDERING
OP INTERNASIONALE JEUGDAG GEËER
https://www.dieplattelander.com/post/jeug-as-dryfveer-van-verandering-op-internasionale-jeugdag-geëer
D. Obies
NAMAKWALAND - Die viering van Internasionale Jeugdag op 12 Augustus 2026 het in die Namakwa-streek 'n sterk lig gewerp op die kreatiwiteit, veerkragtigheid en die betekenisvolle rol wat jongmense in hul gemeenskappe speel. Die dag het nie bloot 'n simboliese erkenning gebied nie, maar het die jeug se posisie as innoveerders, entrepreneurs en gemeenskapsbouers duidelik bevestig. Mnr. Richie Cloete van Richie Cloete Consultancy het tydens die geleentheid beklemtoon dat die Ekonomiese Insluiting van Vroue, Jeug en LGBTQIA+-gemeenskappe-program (ECOWYL) die vermoë van die streek se jongmense onderstreep.

SPOGREGTE WAG OP TOPSPELERSVAN OKIEP EN OMLIGGENDE SKOLEhttps://www.dieplattelander.com/post/spogregte-wag-op-topspelers...
21/08/2026

SPOGREGTE WAG OP TOPSPELERS
VAN OKIEP EN OMLIGGENDE SKOLE
https://www.dieplattelander.com/post/spogregte-wag-op-topspelers-van-okiep-en-omliggende-skole
D. Obies
OKIEP - Die Sanlam WOW Spelfees, wat as die grootste spelkompetisie in Suid-Afrika bekend staan, het vanjaar weer duisende skoliere regoor die land geïnspireer om hul taalkennis te toets. Hierdie gratis inisiatief, aangebied deur die Woorde Open Wêrelde (WOW)-projek van die Toyota Stellenbosch Woordfees, bied leerders 'n unieke kans om hul taalvaardigheid op nasionale vlak te demonstreer.

Address

17 Koperberg Street
Springbok
8240

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Plattelander Newspaper / Koerant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Plattelander Newspaper / Koerant:

Share