KAIA Photo & Video Productions

KAIA Photo & Video Productions KAIA is a boutique photo & video production company based in Namaqualand, specialising in capturing authentic moments that tell unique stories.

Oh Aimee🥹🥹This is the most beautiful I’ve ever seen you.  Glowing, relaxed, natural, loved, ready… I know that you have ...
21/08/2026

Oh Aimee🥹🥹

This is the most beautiful I’ve ever seen you. Glowing, relaxed, natural, loved, ready…

I know that you have been planning and dreaming about this season for such a long time and it is so clear that you and Johannes are ready and overjoyed to meet your little boy.

May the road to his arrival be blessed, peaceful, joyful and holy.

Hierdie fotosessie was die definisie van borrelende vreugde!  Vroegoggend sjampanje  in die veld - hoekom nie? Dit was i...
14/08/2026

Hierdie fotosessie was die definisie van borrelende vreugde!

Vroegoggend sjampanje in die veld - hoekom nie? Dit was immers die volgende ma Roanda se verjaardag…

Ek is ’n ‘sucker’ vir spontane lag en grappies voor my kamera. Die Van den Berg familie het nie teleur gestel nie. Niks hier was geforseerd nie - natuurlik , ongeïnhibeerd en PRET!

Dis ook nou nie al dag wat ek ’n internasionale model voor my kamera het nie … oudste boetie Lukas is ’n suksesvolle kindermodel in Kaapstad. Die fotogeniese gene is beslis oorerflik - glad nie moeilik om van die familie mooi fotos te neem nie.

Dit was ’n fees om julle voor my kamera te hê Roanda, Ruan, Lukas en Gerhard saam met oupa Wilmer en ouma Cathrine. Mag die fotos julle seën!

Wat ‘n voorreg om ‘n pad te kan stap met families tydens van hul mooiste seisoene. Miliah se pasgebore foto sessie is no...
10/08/2026

Wat ‘n voorreg om ‘n pad te kan stap met families tydens van hul mooiste seisoene. Miliah se pasgebore foto sessie is nog ‘n mylpaal vir die Willemse gesin waarin ek kon deel en my 5de fotosessie met die gesin.

Julle gesin is pragtig Miné en Mattian. Julle twee kindertjies is so bevoorreg en geseënd om vir julle as hul mamma en pappa te hê. Welgedaan en geniet elke oomblik van klein Miliah en die nuwe ritme wat sy bring na jul huisgesin 💕

Puppy love, kisses & cuddles with brand new baby Miliah Part 1 🥹
10/08/2026

Puppy love, kisses & cuddles with brand new baby Miliah

Part 1 🥹

04/08/2026

Die cool kids van Port Nolloth 🙌

My eerste matriek afskeid teaser video - yes, its a thing nowadays ...😅

Hi friends, Please take note: I am booked to my full capacity until the end of October.Thank you for understanding! Warm...
28/07/2026

Hi friends,

Please take note:

I am booked to my full capacity until the end of October.

Thank you for understanding!

Warm regards
Karina

28/07/2026

Address

Springbok

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KAIA Photo & Video Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KAIA Photo & Video Productions:

Shortcuts

Share