16/03/2026
More more lekker bliksems. Dit was nou een moerse besige naweek gewees. Atletiek, lekker kuier en moer baie Oom Buffel. Salige Maandag vir julle 🤟🏼🐃🥃
Twee harte, een storie. Lag, liefde en ’n bietjie chaos. Welkom by ons wêreld… en natuurlik, So salig
Standerton
Be the first to know and let us send you an email when Mr & Mrs DG posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.