10/09/2026
Mamma as jy nou eerlik is... Daardie hopie waar jy nou sit het dit iets verander in jou situasie?
Ek was daar en niks het verander totdat ek my g*t in rat gekry het en iets anders begin doen het nie.
Skryf "Ek" as jy reg is om iets te verander