Word Wakker

Word Wakker Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Word Wakker, Digital creator, Stellenbosch.

Net ‘n Single, Werkende Ma wat in die gewone wêreld wakker word, daagliks (dankbaar 🙏🏻)

Neuro diverse kinders lê my na aan die hart, maar so ook die ouers wat elke dag met soveel liefde ‘n oorlog veg wat niemand REGTIG verstaan nie. 🫶🏻

25/08/2026

Eish. Hoekom voel Dinsdae so “inbetween”?! 🫪🤪

24/08/2026

🎉 Jippie! Ek het hom weer gekry. Weet nie hoe FB hulle uitdeel nie maar ek vat hom! Dankie vir julle ondersteuning. 🫶🏻 “Emerging Talent” nogal 💃

24/08/2026

Brand spanking nuwe week 💃 💪🏼

23/08/2026

Lekker Padel op ‘n sonnerige Sondag middag ☀️💪🏼🏓

20/08/2026

Híerdie ou wekie kan nou maar klaarkry! 😵‍💫

As jy in die Durbanville omgewing is, gaan proe gerus die Tonikum waaroor ek so tekere gaan. Jy sal NIE spyt wees nie. 🥂
19/08/2026

As jy in die Durbanville omgewing is, gaan proe gerus die Tonikum waaroor ek so tekere gaan. Jy sal NIE spyt wees nie. 🥂

Join us at Urban Wines for a tasting of our Kriel Family Vineyards wines
Date: Friday, 21 August
Time: 4 - 7 pm
Where: 21 New Street, Durbanville

19/08/2026

VValerie Petersen
WWilna Swanevelder
Jomari Van Der Merwe

19/08/2026

Die week raak beterder! 🫶🏻

18/08/2026

Dinge lyk beter! 🙌🏻 Maaaar halfwayfordkuilsriver julle was die brommer in my salf vandag. Eish man. Dis maandeinde! 😂

18/08/2026

Die lewe gooi darem soms vreemde opmerkings jou kant toe…. 🙏🏻💃

Address

Stellenbosch

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Word Wakker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share