Golden Lions FAN CLUB

Golden Lions FAN CLUB FOR ALL PEOPLE WITH TRUE LIONS BLOOD

25/12/2020

Hoe d**k julle het ons manne gespeel die seisoen ??

08/02/2020

Geluk met n wel verdiende wen LionsπŸ˜€πŸ˜€πŸ˜€

01/06/2019

Well done boys

01/06/2019

The boys is on fire

13/01/2017

Who ever was lion and still wants to be join the lion fan page a lions spirit never dies!!!!!

29/09/2012

nice een leeus 22-9 teen wp dis hoe n mens verdedig en ander span se foute uitbuit

03/03/2012

Was 'n patetiese game gespeel deur die LEEUS, hulle verdediging het hopeloos te stadig op gevolg en daar was te veel driee weg gegooi deur die Leeus wat nie weet om uit te gee voordat jy geduik word nie. Met sulke spel gaan hulle elke game veloor. Die was die swakste wat hulle in 'n langtyd gespeel het. Hoop hulle ruk hulle gou reg want die glad nie goeie rugby nie!!

25/02/2012

go leeus

25/02/2012

Die begin Super 15, weet sommer dat die Leeus reg gerat is vir die strawe kompitiesie wat voorle. GO LIONS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

27/01/2012

Weet vanaand sal die Leeus die seisoen op 'n goeie noot afskop. Julle is 'n bakgat span met 'n briljante kaptein en 'n uitstekende afrigter. GO LIONS!!!!!!!!!!!!

09/12/2011

Dit is weer oefentyd en dit is verseker dat die leeus hard voorberei om hulle skitter vertoning in die super 15 gaan voort sit

07/11/2011

Nou moet ons reg maak vir die super 15

Address

Kristal
Transvaal

Telephone

0635907822

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Golden Lions FAN CLUB posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share