11/10/2025
β½ MBT Petroleum het hul splinternuwe vulstasie op die N12 tussen Potch en Stilfontein met groot gees geopen! π
The Go-To Guy het ingeloer en met Willem gesels oor alles wat hierdie moderne garage bied β van die Truck Stop en Buzz CafΓ© (24 uur oop! β) tot veiligheid vir trokke en netjiese, skoon badkamers πΏ