Veldbrand Koerant Postmasburg

  • Home
  • Veldbrand Koerant Postmasburg

Veldbrand Koerant Postmasburg Veldbrand Koerant Digital Community Newspaper is published weekly and distributed on various social media platforms.

04/11/2025
04/11/2025

Minke het die afgelope naweek weer uitgestaan toe sy aan Lime Acres se Big Shoot skietkompetisie deelgeneem het. Sy het 1ste plek onder die juniors behaal met ’n uitstekende 365 punte — en boonop ’n paar groot manne verby geskiet!

Ons is ongelooflik trots op haar. Sy raak nou nét soos haar pa — raakskoot elke keer!

POSTMASBURG & BEESHOEK 31 OCTOBER 2025To receive your free copy of the  Rekord Newspaper by email please leave your deta...
29/10/2025

POSTMASBURG & BEESHOEK 31 OCTOBER 2025
To receive your free copy of the Rekord Newspaper by email please leave your details in the comment box.
To advertise contact 079 319 5552.

28/10/2025
28/10/2025
POSTMASBURG & BEESHOEK 24 OCTOBER 2025To receive your free copy of the  Rekord Newspaper by email please leave your deta...
23/10/2025

POSTMASBURG & BEESHOEK 24 OCTOBER 2025
To receive your free copy of the Rekord Newspaper by email please leave your details in the comment box.
To advertise contact 079 319 5552.

21/10/2025

Riané en Dawie het van di 10de tot die 12de Oktober aan di SA Skole Champ of Champs toernooi deelgeneem waartydens al die beste skole in die land teen mekaar meegeding het. Daar was 'n totaal van 86 spanne (298 hengelaars) wat in die onderskeie ouderdoms afdelings deelgeneem het.
Riané het aan di o/19 jonge dames afdeling deelgeneem en Dawie aan die o/10 afdeling.
Riané het 'n individuele 4de plek verower end Dawie n 5de plek.
Die prestasie het dan vir hulle altwee 'n plek in die Suid-Afrikaanse Skole Hengel span vir 2026 besorg. Hulle sal dan in Oktober 2026 aan di SAVOF toernooi deelneem waar hulle die Suid-Afrikaanse Skole Hengel Span sal verteenwoordig.

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veldbrand Koerant Postmasburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share