Die Plaastannie

  • Home
  • Die Plaastannie

Die Plaastannie Die realiteit agter plaaslewe 🚜

Die storie van Grietjie die hanskalf:Grietjie en haar ma was op n veiling gekoop, haar ma het haar toe weggegooi en niem...
26/02/2025

Die storie van Grietjie die hanskalf:

Grietjie en haar ma was op n veiling gekoop, haar ma het haar toe weggegooi en niemand kan verstaan hoekom nie. Ons neem haar toe in en begin self melk gee. Later die week vind ons toe uit dat die veilingskrale per ongeluk twee koeie se kalwers omgeruil het. Grietjie het toe haar naam gekry en is toe van daar af in die kraal op die bottel en word so groot gemaak. Sy is lief daarvoor om agter haar "mens" pa aan te hardloop wanneer hy met die motorfiets ry.

Dis deel van die lekker van plaaslewe maar is bitter harde werk. Jy moet die kalf se vertroue wen en dit is nie altyd maklik nie. Baie mense d**k omrede n bees rustig is, is hy mak, maar hy bly n wilde dier. Hoe meer jy met hulle werk, hoe meer raak hulle jou gewoont. Kalwers wat met die bottel groot gemaak word, moet tenminste 3 maal per dag melk gevoer word. As jy gelukkig is en jy het n melkkoei kan jy van daardie melk vir die kalf voer andersins moet jy n melkpoeier gaan aankoop wat gewoonlik met water en rou eier aangemaak word.

Bloemfontein ons is oppad!Vandag is jou laaste kans om bestellings in te dien. Ons lewer af op Saterdag 09/07/2022.Beste...
08/07/2022

Bloemfontein ons is oppad!

Vandag is jou laaste kans om bestellings in te dien. Ons lewer af op Saterdag 09/07/2022.

Bestellings sluit om 15:00

Vir meer inligting kontak ons gerus by 0792722584

06/07/2022
06/07/2022

Address


Telephone

+27792722584

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Plaastannie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share