
12/08/2025
📢 Belangrike opdatering oor ons Geurboek
Ons eerste drukrun neem langer as verwag weens tegniese probleme by die drukkers en formatering wat langer vat.
Ons vra omverskoning vir die vertragings – ons sal elkeen individueel kontak met ’n opdatering.
Hierdie is ongelukkig buite ons beheer, aangesien dit deur ’n derdeparty drukmaatskappy hanteer word. Dankie vir julle geduld en ondersteuning! 💛
Resepte boek is beskikbaar op Www.4kingfantasties.co.za
Sien baie comments wat vra waar so da vat hy julle!
1ste 100 boeke gaan ek nommer en teken 😎 so kry joune vinnig!!