13/10/2025
EPISODE 8 – Vat Jou Vurk! 🍴
Renier kuier saam met die manne van Moeggesukkel en hulle maak vir 120 mense sy famous mac and cheese! 🧀🔥
Dis groot potte, lekker lag en hope gees! 😅💪
Het jy al probeer om mac and cheese te maak vir meer as 100 mense? Dis nie vir sissies nie!
Kyk hoe wys Renier en die span hoe dit gedoen word — met smaak, styl en daai funky flair! 👨🍳🍲
’n Groot shoutout aan Funky Giraffe Gifts vir die stylvolle voorskope – julle sorg dat ons net so goed lyk soos die kos smaak! 🦒🧡
En natuurlik aan In & Om Suid-Afrika, MMU Group en Kastelo wat hierdie reeks moontlik maak 🙌
As jy ook raadop is met selfoondiensverskaffers wat nie data en lugtyd uitmekaar kan hou nie…
👉 Dis tyd om oor te skakel na – waar data NOOIT verval nie! 🚀
[https://www.kastelo.co.za/gigs/?tag=vatjouvurk1](https://www.kastelo.co.za/gigs/?tag=vatjouvurk1)
Laat weet in die comments wat jy d**k van dié episode – ons hoor graag van julle! 😋👇