Jacques Leo 2

  • Home
  • Jacques Leo 2

Jacques Leo 2 is a Radio presenter on www.vaalstereo.co.za with a passion for the music industry, p

Besoek ons youtube kanaal vanaand om 19:00 vir die volgende episode!youtube.com/
29/10/2025

Besoek ons youtube kanaal vanaand om 19:00 vir die volgende episode!
youtube.com/

With Tania Fourie Promosies – I just got recognised as one of their top fans! 🎉
09/10/2025

With Tania Fourie Promosies – I just got recognised as one of their top fans! 🎉

27/09/2025
27/09/2025
Padlangs deur die RSA Seisoen 1 Episode 2 - Magaliesburg deel 2 is vanaand om 18:00 beskikbaar op ons YOUTUBE kanaal! Ga...
24/09/2025

Padlangs deur die RSA Seisoen 1 Episode 2 - Magaliesburg deel 2 is vanaand om 18:00 beskikbaar op ons YOUTUBE kanaal! Gaan kyk hom gerus!
https://www.youtube.com/

Toer saam met Jacques Leo deur die Republiek van Suid Afrika! Ons besoek verskeie dorpe en vertel jou wat interessant in die dorp is.

Lyk my ek het n groot probleem!! Ek is nie weggeraap vandag nie, daar het nog geen Aliens hier geland by ons in Vdbijl n...
23/09/2025

Lyk my ek het n groot probleem!! Ek is nie weggeraap vandag nie, daar het nog geen Aliens hier geland by ons in Vdbijl nie en geen atoombomme met die 3de wêreld oorlog het geval nie. Altyd gedink vdbjl is in ń oliekol! So ek sal maar die Vaal Stereo Top 20 eerskomende Donderdag, soos normaal, aanbied! Gaan stem nou! Die stembus is oop!! Www.vaalstereo.co.za

The official home of Vaal Stereo / Die amptelike plaek waar jy Vaal Stereo sal kry.

22/09/2025

Chris Steyn

21/09/2025

Waar begin mens… die Almagtige God loop met jou paaie, deur Sy toelatende wil doen jy as mens partykeer dinge tot jou eie skade… Hy laat dit toe… so leer ons en so berei Hy ons voor vir wat kom, daardie een, of dalk meer, talente wat Hy vir jou gegee het. Ek is baie lief vir my God, en al doen ek so baie verkeerde dinge, Hy ken my hart. Hy plaas jou as mens op ‘n weg… en jy is te besig met jou eie planne en te “onbewus”, en ek moet sê, die Engelse woord Oblivious beskryf dit baie beter! Jy is te oblivious om te sien en te besef wat om jou aangaan. Ek en Karin het in die afgelope jaar 3 honde en twee kinders verloor… eina… dis seer. Vanaand, na ‘n swaar naweek van besef dat ons oorblywende ou hondjie, en shame, sy was maar net n muis, soos haar naam ook was, ook reeds die ouderdom bereik het van ń 90 jarige mens, weg is. Ek sukkel met haar van Vrydag nag af. Ek het haar op drup gesit, wetende dat sy haar hondelewe hier klaar geloop het saam met ons. In ń stille gebed aan Yahweh vanaand tydens aanddiens vra ek dat Hy haar asb sal wegvat terwyl ons in Diens is. Ek het vanmiddag gesien hoe sy vandag ly. Die Vader is getrou… en ek hou vas aan Hom! Hy het gehoor gegee aan my skamele smeking… met ons terugkoms na Aanddiens is sy ook daarmee heen. Dit is n era in ons lewe wat nou ń volkring geloop het. Dankie Vader, dat gering ookal, ek kan getuig van U genade. Nee, nie net vir die hond nie, maar vir my en Karin wat haar lyding vandag moes aanskou. Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat ń mens maar ń simpele ding is! Wees dankbaar vir wat jy het, more is alles, almal van ons nie meer nie! Ons moet seker maak dat ons Saak met die Almagtige reg is! Net soos daardie hond weg is, kan ek en jy ook vanaand weg wees, en waar bevind jy jou dan!? Lekker slaap almal, maak jou saak met God reg, jy weet nie wanneer jy ook “gepluk” gaan word nie!

Sal jy daarin belangstel om 'n borg te word van ons nuwe opwindende program PADLANGS DEUR DIE RSA? Hierdie program sal o...
16/09/2025

Sal jy daarin belangstel om 'n borg te word van ons nuwe opwindende program PADLANGS DEUR DIE RSA? Hierdie program sal op Youtube en Radio uitgesaai word. Kontak ons vandag nog - baie voordelige vooruitsigte vir die toekoms vir almal betrokke!
Kontak Jacques by [email protected] of Marizanne by [email protected] vir meer inligting. Moenie wag nie!

Would you be interested in becoming a sponsor of our new exciting program PADLANGS DEUR DIE RSA? This program will be br...
16/09/2025

Would you be interested in becoming a sponsor of our new exciting program PADLANGS DEUR DIE RSA? This program will be broadcast on Youtube and Radio. Contact us today - very beneficial prospects for the future for all involved!
Contact Jacques at [email protected] or Marizanne at [email protected] for more information. Don't wait!

11/09/2025

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jacques Leo 2 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jacques Leo 2:

  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share

Omroeper & Bemarkingsbestuurder by Radio Suid Afrika

Kom kuier elke weeksoggend saam met my op #SpekEnEiers #Ontbytprogram van 6-9vm. Ons Gesels, drink koffie, hoor wat die nuutste nuus, weer en verkeer behels en #ToetsJouKennis met ou advertensies of uittreksels uit flieks.