Vaal Stereo

Vaal Stereo Broadcasting around the globe from S.A / Ons saai uit wêreldwyd vanaf S.A!!!! www.vaalstereo.co.za
(1)

Frekwensie Fiesta met Hannes!Skakel elke Saterdag 21:00 - 22:00 in op www.vaalstereo.co.zaKom kuier lekker saam op Hanne...
23/08/2025

Frekwensie Fiesta met Hannes!

Skakel elke Saterdag 21:00 - 22:00 in op www.vaalstereo.co.za

Kom kuier lekker saam op Hannes se program vol musiek wat jou voete laat jeuk🕺💃

🎯 WHAT'S HAPPENING AT THE VAAL DAM THIS WEEKENDSkakel elke Donderdag EN Vrydag 12:30 - 13:00 in op www.vaalstereo.co.za ...
22/08/2025

🎯 WHAT'S HAPPENING AT THE VAAL DAM THIS WEEKEND

Skakel elke Donderdag EN Vrydag 12:30 - 13:00 in op www.vaalstereo.co.za om te hoor wat gebeur alles by die Vaaldam !

Hou ook hierdie post dop, ek sal reg deur die dag op hierdie post "comment" met advertensies!

Jou keuse met Hannes Breedt😁😄😀Hannes het 'n passie vir musiek, en deel graag sy passie met sy luisteraars op sy program ...
22/08/2025

Jou keuse met Hannes Breedt

😁😄😀

Hannes het 'n passie vir musiek, en deel graag sy passie met sy luisteraars op sy program " Jou keuse" waar jy vir hom versoeke kan stuur.

Skakel vanaand 21H00 - 22H00 in op www.vaalstereo.co.za om lekker saam met Hannes te kuier.

Stuur jou versoeke na - 084 296 8957

Vaal Stereo Top 20💥💥💥Ondersteuners van die betrokke Kunstenaars kan weekliks gaan stem vir hulle gunsteling liedjies op ...
21/08/2025

Vaal Stereo Top 20

💥💥💥

Ondersteuners van die betrokke Kunstenaars kan weekliks gaan stem vir hulle gunsteling liedjies op ons webblad by www.vaalstereo.co.za

Sien gerus ook saam met dit die tabel wat die individuele vordering (posisies op of af) toon van elke teenoor die vorige weke
1) Sal weer skyn- Amoré Hartslief Musiek
2.) Van bo - Amorè Hartslief Musiek
3.) Oupa - Pierre Henrico
4.) Sand in my boots - Pierre Henrico
5.) My mother's Angel - Jeandrè
6.) Rowwe aande - Christiaan Carstens
7.) As jy val - Lucia
8.) At fifty years- Lion Jay
9.) Just an everlovin' woman- Lion Jay
10.) Soos net jy kan verstaan - Tony Knight
11.) Wees lief - Jakkie Louw
12.) By my - Lee Luka
13.) Winter - Armand Hofmeyer
14.) Braai vibe - Kabous
15.) Jy maak sin - Jay Gibson
16.) Windpomp shery lady - Jay Gibson
17.) Oulik verby - Juanita du Plessis
18.) Jy was altyd hier - Andriette
19.) Enigste - Jennifer Zamudio
20.) Boerding - Bobby van Jaarsveld

Baie geluk Amoré Hartslief Musiek met jou Nommer 1 spasie !

Baie geluk aan ons Kunstenaars die afgelope week !

Baie dankie vir elke persoon wat stem, ons wardeer julle!

Vaal Stereo Top 20 is met trots geborg deur Gas Mart Vaal
Jy kan Gas mart kontak op 016 931 1081
of besoek hulle website : www.gasmartvaal.co.za

Kunstenaar Ondersteuningsblad | Vaal Stereo | Lydia Wi******er | Gershwin Koen | The Marketing Zoo | Starburst Promotions | Tania Fourie Promosies | Gas Mart Vaal | Angulique Hollamby | Mara van der Bergh | Embrace The Brand Media | DNA Musiek |
Jacques Leo 2| Select Musiek | Vonk Musiek Rockstar Studios


Die stembus vir die weeklikse Top 20 sluit om 15:00 vandag!Maak seker jou stem is in.Baie dankie vir elke persoon se ste...
21/08/2025

Die stembus vir die weeklikse Top 20 sluit om 15:00 vandag!

Maak seker jou stem is in.

Baie dankie vir elke persoon se stem

Skakel vanaand 19:00 in op www.vaalstereo.co.za vir ons weeklikse Top 20 saam met Jacques Leo 2!

💥 Midweek Interview 💥Op hierdie week se Midweek Interview gesels Jacques Leo met Chris Steyn en Bella oor hulle enkelsni...
21/08/2025

💥 Midweek Interview 💥

Op hierdie week se Midweek Interview gesels Jacques Leo met Chris Steyn en Bella oor hulle enkelsnit "Winter in die Kaap ".

Skakel vanaand 18:00 in op www.vaalstereo.co.za en kom kuier lekker saam!

Moet dit nie misloop nie

Chris Steyn Bella Vaal Stereo Jacques Leo 2

❤ Hier by Vaal Stereo glo ons… liefde klink anders. ❤Kom luister, voel, en beleef dit saam met Nonna in“Gesels met Nonna...
21/08/2025

❤ Hier by Vaal Stereo glo ons… liefde klink anders. ❤

Kom luister, voel, en beleef dit saam met Nonna in
“Gesels met Nonna in die Uur”
Donderdagaand om nege!

Hier bring ons vir jou “Liefde in Klank en Versoektyd”
die mooiste liefdesliedjies, ware stories van die hart,
en versoeke wat diep uit die siel kom.

Of jy nou lief is, lief wás… of weer wil liefhê
hier’s ’n plek vir jóú.

Maak daai versoek, deel jou storie…
en kuier saam met Nonna – net op Vaal Stereo .

💥 Midweek Interview - SPLINTERNUUT💥Op hierdie week se Midweek Interview gesels Jacques Leo met Zahn oor haar SPLINTERNUW...
21/08/2025

💥 Midweek Interview - SPLINTERNUUT💥

Op hierdie week se Midweek Interview gesels Jacques Leo met Zahn oor haar SPLINTERNUWE treffer "God se juwele ".

Skakel vanaand 18:30 in op www.vaalstereo.co.za en kom kuier lekker saam!

Moet dit nie misloop nie

Zahn Vaal Stereo Jacques Leo 2 Embrace the Brand media

Springbok hit perade met Alida🎧🎧🎧Skakel elke Woensdag 18:00 - 19:30 in op www.vaalstereo.co.za en kom kuier lekker saam ...
20/08/2025

Springbok hit perade met Alida

🎧🎧🎧

Skakel elke Woensdag 18:00 - 19:30 in op www.vaalstereo.co.za en kom kuier lekker saam met Alida op musiek van die 1970's!

Vaal Stereo Top 20🎤 🎧 🎼Die stembus vir die Top 20 is nou oop! Let asb op na die bygevoegde fotos met ons nuwe Top 20 ree...
19/08/2025

Vaal Stereo Top 20

🎤 🎧 🎼

Die stembus vir die Top 20 is nou oop!

Let asb op na die bygevoegde fotos met ons nuwe Top 20 reels.

Skakel vandag om 5nm in op www.vaalstereo.co.za en kom luister lekker saam na al 35 liedjies wat op ons lys is waarvoor jy kan stem vir Donderdag se Top 20 program saam met Jacques Leo 2

Ons het hierdie week 5 nuwe liedjies wat op ons stemlys is vir die Top 20 :

💥 Rowwe aande - Christiaan Caarstens
💥 Brand in my - Janco Dreyer
💥 Dit is jy - Babette
💥 God se juwele - Zahn
💥 Sonvanger - Rouchelle

Hier is die link om te gaan stem - https://strawpoll.com/e6Z2eVKjGgN

Like, share en tag hierdie post, om te verseker dat jou gunsteling kunstenaar/ liedjie 'n spesiale plekkie het op hierdie week se Top 20

Gas Mart Vaal 💥 has just what you need!
Call us at 016 931 1081 or visit us in store at 146 Hans Strijdom Street, Vanderbijlpark.
You can also order this online at www.gasmartvaal.co.za

Kunstenaar Ondersteuningsblad | The Marketing Zoo | Vaal Vaal Stereo | Angulique Hollamby | Lydia Wi******er | Jacques Leo 2 | Gershwin Koen II | Tania Fourie Promosies | Starburst Promotions | Gas Mart Vaal | Embrace The Brand Media | DNA Musiek | Vonk Musiek | Marinda Ludick | David Gresham Entertainment Group | Select Musiek | Coleske Artist Management

💥 Midweek Interview💥Op hierdie week se Midweek Interview gesels Jacques Leo 2  met Lucia oor haar  treffer "As jy val "....
19/08/2025

💥 Midweek Interview💥

Op hierdie week se Midweek Interview gesels Jacques Leo 2 met Lucia oor haar treffer "As jy val ".

Skakel vanaand 17:00 in op www.vaalstereo.co.za en kom kuier lekker saam!
Moet dit nie misloop nie

Jacques Leo 2 Lucia Gershwin Koen

Address

Plot 264
Vanderbijlpark
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vaal Stereo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vaal Stereo:

Share

Category