TUISskool Tydskrif / HOMEschool Mag

  • Home
  • TUISskool Tydskrif / HOMEschool Mag

TUISskool Tydskrif / HOMEschool Mag TUISskool Tydskrif is elke Tuisonderrig-Mamma se bederf.

HOMEschool Magazine will be filled with inspiration and article that you can relate to, learn from and be inspired by.

Claudia en Angelo se veggies.Blaarslaai koppe R20 per eenKnoffelhuisies R15 per een0722473058 gelee in Villeria Pretoria
06/10/2024

Claudia en Angelo se veggies.
Blaarslaai koppe R20 per een
Knoffelhuisies R15 per een
0722473058 gelee in Villeria Pretoria

03/04/2024

Liewe Tuisskool Ouers

Soos die nuwe kwartaal begin vir skoolkinders, is dit normaal om te wens dat jy ook jou kids kan aflaai by die skool. Oor die jare, het die las van tuisskool en my kinders se onderrig ook swaar geraak op my skouers.

Vir al na 'n vakansie, wanneer ons nog die hele tyd met ons kinders was, en nou steeds is. 🤪 Daar is definitief 'n oorhandiging wat gebeur by die skole. "Dé, leer my kind als wat hulle moet weet. Stuur hom terug gereed vir die grootmens wêreld."

En nou, is dit ons verantwoordelikheid.

Wat my help in sulke tye is om die Here te vra vir nuwe visie.
Watse planne het julle hierdie kwartaal? Waaroor wil jou kind graag leer?

My een tweeling sussie stel belang in lopende skrif! Sy is kunstig en het eers begin twirly wirlys en spirale maak wanneer sy haar naam skryf. Toe sê ousus hoe dit soos lopende skrif lyk en dadelik wil Michaela weet hoe kan sy meer so skryf. Ou sus wys geduldig een aand vir haar hoe elke letter van die alfabet lyk in lopende skrif. En gister kom sit Michaela en oefen haar naam. Sy is so opgewonde!

Probeer dalk 'n nuwe handboek of kurrikulum die kwartaal . Of net 'n lapboek oor 'n interessante onderwerp. Kry 'n opwindende boek wat jy vir jou kinders kan voorlees. 'n Bybelvers wat julle saam kan leer. Doen iets nuuts en jou hart sal weer huppel met die voorreg!

Mag die Here iets nuuts in jou hart kom deponeer vanoggend. HY onderrig jou, en sal jou wys hoe om jou kind(ers) te lei.

Address


Telephone

+27761231645

Website

https://www.facebook.com/Tuisskool.tydskrif

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TUISskool Tydskrif / HOMEschool Mag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to TUISskool Tydskrif / HOMEschool Mag:

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share