24/09/2026
AANDAG ALLE ONAFHANGLIKE AFRIKAANSE KUNSTENAARS!
Die nuwe MTN TOP 10 TREFFERPARADE begin op 14 Oktober op MTN one tv, en ons soek JOU musiekvideos!
Elke Woensdag saai ons die heel beste vars Afrikaanse musiekvideos uit.
Wil jy hê ons moet jou video oorweeg en goedkeur vir die parade?
Kontak ons nou: Stuur 'n WhatsApp na 084 844 7177 vir meer inligting oor hoe om jou musiekvideo in te dien.
Laat jou musiek gehoor (en gesien) word!
Angel Music Studio Productions NET Afrikaans