De Mozáik Magazine

  • Home
  • De Mozáik Magazine

De Mozáik Magazine de moZáik is an upmarket lifestyle publication de moZáik is a lifestyle magazine capturing the heart of the West Coast and Swartland. Aangeheg ons pryslys.

From the icy waters of Yzerfontein, to the cristal clear skies above Dwarskersbos, from the Renosterbos of Malmesbury, to the hills of Porterville, we got it covered. The magazine is a new branch of die courant, popular newspaper of choice in the Swartland. This glossy page magazine will tickle your reading senses every second month. Readers won't have to travel far and wide to get your hands on a

copy. Just visit your local Spar, Pick 'n Pay, Checkers, Engen One Stop, Medical Practitioners, Hotels, Guest House, Farm Stalls, Tourism office and many more. This delight is very easy on the wallet ... it is FREE, thus you as advertiser will get a lot more attention from all our eager readers. de moZáik will feature articles on lifestyle, motoring, Goodies and Gadgets, Finances, Travel, Health and Beauty, something for the offspring, food and wine, entertainment, celebrity interviews and much more. True to the region de moZáik will stick to the mother tongue most Swartlanders and West Coast inhabitants have, English and Afrikaans. You can look out for our website www.demozaik.co.za currently under construction. To make advertising work for you, contact JB Paterson on 082 925 8741. Find attached our price list. Don’t hesitate to call to build on or put your business on the map! de moZáik is 'n leefstyltydskrif vir die Weskus en Swartland. Van die ysige waters van Yzerfontein, na die helderblou lug van Dwarskersbos. Van die Renosterbosvelde van Malmesbury tot die rollende heuwels van Porterville. de moZáik is ‘n nuwe toevoeging tot die stal van die gewilde gemeenskapskoerant, die courant, in die Swartland. Hierdie glanstydskrif sal elke tweede maand op die rak wees om jou leessintuie te stimuleer en te aktiveer. Daar is niks lekkerder as om van jou eie mense se doen en late te lees en sommer nog iets oor jou streek te leer ook nie. Kry jou kopie by uitgesoekte punte soos jou naaste Spar, Pick ‘n Pay, Checkers, Engen One Stop, doktersspreekkamers, hotelle, gastehuise, plaasstalle, toerisme kantore en vele meer. de moZáik sal ook nie ‘n gat in lesers se beursies laat nie, want dis GRATIS! Juis hierom sal jou advertensie meer mense bereik en meer voete inbring. de moZáik sal artikels rakende leefstyl, motors, goeters en tegnologie, finansies, reis, skoonheid en gesondheid, iets vir die kleinspan, kos en wyn, vermaak, onderhoude met glanspersoonlikhede en vele meer bied. Nie net sal jy al die nuuste leesstof hê nie, maar jy sal op hoogte wees van al die besighede in die gebied en wat hulle bied. de moZáik sal tweetalig wees en artikels en advertensies in Engels en Afrikaans aanbied. Kyk ook uit vir ons webtuiste, www.demozaik.co.za tans onder konstruksie! Om in de moZáik te adverteer, kontak JB Paterson by 082 925 8741. Moenie huiwer om jou besigheid die ekstra hupstoot te gee met ‘n advertensie de moZáik nie!

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Mozáik Magazine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Mozáik Magazine:

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share