Doodloopspore

  • Home
  • Doodloopspore

Doodloopspore Onverklaarde Geheime van Suidelike Afrika Die soeke na die geheime, mites, legendes en onverklaarde verskynsels van Suidelike Afrika duur voort....

https://www.facebook.com/share/p/19p8fDNNRL/
06/01/2025

https://www.facebook.com/share/p/19p8fDNNRL/

Ek kry heelwat navrae om aanbiedings te doen by verskillende plekke en geleenthede nasionaal. Die aanbiedings onderwerpe sluit die volgende in:
1) Vermiste vliegtuie
2) Onverklaarde geheime
3) Spesfieke onopgeloste historiese misdaad ondersoeke
Whatsapp gerus vir meer inligting op die skakel onder, of epos ons.
Deel gerus. Seënwense

I get a lot of inquiries to do presentations at different places and events nationally. The presentation topics include the following:
1) Missing planes
2) Unsolved mysteries
3) Specific unsolved historical crime investigations
Whatsapp on the link underneath for more info or email us.
Please share. Blessings.

Na vele versoeke, het ek besluit om nog eenmaal die elektroniese weergawes van die boeke wat ek uitgegee het, beskikbaar...
14/12/2024

Na vele versoeke, het ek besluit om nog eenmaal die elektroniese weergawes van die boeke wat ek uitgegee het, beskikbaar te maak. Indien jy iemand is wat dit geniet om iets op jou foon, tablet of rekenaar te lees, is hierdie vir jou. Persone op vêr vlugte, onder die sambreel op die strand, by die kampplek, of sommer net met 'n wyn of koffie op die stoep by die huis, sal dit geniet.
Whatsapp vir besonderhede op die skakel hieronder. Dis baie goedkoop en word binne sekondes aan jou gestuur per whatsapp. Dis ongelukkig te groot vir epos.

Dis bevestig. 1 Des om 17:10 begin Doodloopspore - Die Onverklaarde Geheime van Suidelike Afrika Reeks1, op Etv Extra. D...
17/10/2024

Dis bevestig. 1 Des om 17:10 begin Doodloopspore - Die Onverklaarde Geheime van Suidelike Afrika Reeks1, op Etv Extra. Die kanale waar jy dit kan kyk is op Dstv 195 en Openview 105. Dit is nie op YouTube nie. Die reeks is voorberei en geredigeer vir uitsending deur Kevin Pienaar van Streetsound Studios in Pretoria. Indien jy enige verfilming of videos wil laat vervaardig, whatsapp hom gerus.
072 210 2462

Ek ontdek gister die heel laaste eksemplaar van Doodloopspore boek 1. Daar was net 50 gedruk in 'n  sagteband koffietafe...
10/10/2024

Ek ontdek gister die heel laaste eksemplaar van Doodloopspore boek 1. Daar was net 50 gedruk in 'n sagteband koffietafel weergawe. Dis die boek waaruit die tv reeks vervaardig is, wat 1 Desember op Etv Extra begin.
Indien jy die laaste boek wil bekom, stuur 'n whatsapp en maak 'n aanbod.

Dis nou bevestig. Doodloopspore - Die Onverklaarde Geheime van Suidelike Afrika reeks 1, sal vanaf 1 Desember 15:00 uitg...
15/08/2024

Dis nou bevestig. Doodloopspore - Die Onverklaarde Geheime van Suidelike Afrika reeks 1, sal vanaf 1 Desember 15:00 uitgesaai word op Etv se E Extra kanale (Dstv 195 en Openview 105).
Gee ons asb 'n "like", indien jy dit gaan kyk. Maak gerus 'n nota op jou kalender.

Ek het binnekort goeie nuus ten opsigte van die Doodloopspore tv reeks, indien jy dit nog nie gekyk het nie. Hou hierdie...
31/07/2024

Ek het binnekort goeie nuus ten opsigte van die Doodloopspore tv reeks, indien jy dit nog nie gekyk het nie. Hou hierdie spasie dop. Die reeks gaan op 'n nuwe platform verskyn, wat baie wyd beskikbaar is.

Laaste dag om die elektroniese weergawes (eboeke) van al vier uitgawes aan te skaf! Sodra ons betaalbewys kry, word die ...
20/07/2024

Laaste dag om die elektroniese weergawes (eboeke) van al vier uitgawes aan te skaf! Sodra ons betaalbewys kry, word die boeke binne minute na jou whatsapp gestuur.
Vir meer besonderhede kan jy op die whatsapp hieronder vir ons kontak. Begin jou boodskap met jou naam en eboeke.
Whatsapp nr: 0846500017

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doodloopspore posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Doodloopspore:

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share