KoffieKlets

KoffieKlets Zoey gesels elke oggend op KoffieKlets Radio Roepsein se wakker word klets program. Elke dag 7-9.

15/10/2025
18/09/2025

KoffieKlets Terugdink Donderdag

Oe lekker opgewonde! So as jy 'n program gemis het kan jy nogsteeds hier luister! 😁😁😁
01/09/2025

Oe lekker opgewonde! So as jy 'n program gemis het kan jy nogsteeds hier luister! 😁😁😁

Hoe om na Radio Roepsein op Spotify te luister:

1. Laai die Spotify-toep af op jou selfoon/rekenaar
2. Skep ‘n gratis gebruikersprofiel
3. Tik Radio Roepsein in die soekbalk
4. Volg Radio Roepsein
5. Begin luister!

24/06/2025
24/06/2025

Gesels saam op Radio Roepsein , SBB se eie radiostasie. Ons mense, ons radio, jou ROEPSEIN ! 🎶🎵🎙

Baie geluk Francois! Die jeug antwoord op die Roepstem! 🫡💪
23/05/2025

Baie geluk Francois! Die jeug antwoord op die Roepstem! 🫡💪

Bekendstelling: Nasionale Voorsitter van SBB Jeug

Namens Suidland Burgerlike Beskerming is dit vir ons ’n voorreg om Francois van Niekerk as die eerste Nasionale Voorsitter van die SBB Jeug aan te kondig.
Francois sal die leiding neem om die jeugafdeling verder uit te bou, te versterk en die pad vorentoe aan te wys – met die visie om nuwe generasie leiers voor te berei wat hul plek sal volstaan en ’n blywende impak sal maak.

Ons wens hom sterkte toe met sy belangrike taak.

23/05/2025

Vandag op Kaleidoskoop met Werries en Ginx 🤩🤩

Spesiale aanbieding! R1000 afslag op SBB Veldkos boks van 30 Etes! Indien jy wil bestel kan jy die volgende per Whatsapp...
19/05/2025

Spesiale aanbieding! R1000 afslag op SBB Veldkos boks van 30 Etes!
Indien jy wil bestel kan jy die volgende per Whatsapp stuur na 060 5261972

Bestelling van Veldkos
●Hoeveel bokse
●Koerier Ja/Nee
●Naam Van
●Adres
●Epos adres
●Selfoon nommer

Ligter op jou beursie, nog ligter in jou rugsak!

Address

26 Schroder Street, CBD
Upington
8800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KoffieKlets posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KoffieKlets:

Share

Category