20/09/2026
Wat 'n ongelooflike aand by Arte Vera gisteraand wat gehou was by Laerskool Vryheidsmonument πβ¨ Ons is behoorlik weggeslaan deur al die talent op die verhoog. Van die drama, dialoΓ« en sang tot die pragtige dansnommers β elke enkele optrede was absoluut uit die boonste rakke.
βBaie geluk aan al die belowende jong sterre wat hul harte uitgespeel en gesing het! Julle harde werk en passie het werklik deurgeskyn. ππ
β