02/09/2026
Die wag is amper verby! ⏳✨ Seisoen 2 van Sout van die Aarde begin oor net 20 DAE! 🎉📺
🌟 SEISOEN 2-PREMIÈRE 🌟
📅 Dinsdag, 22 September
⏰ 16:30 | Maandae tot Vrydae
📺 eExtra
📱 Ook beskikbaar op eVOD
Maak gereed vir nog meer drama, geheime, verraad en onverwagte kinkels! 😱
🔥 Die nuwe seisoen beloof om die storie na ’n heel nuwe vlak te neem.
❤️ Is jy gereed vir Seisoen 2?
The wait is almost over! ⏳✨ Season 2 of Sout van die Aarde is arriving in just 20 DAYS! 🎉📺
🌟 SEASON 2 PREMIÈRE 🌟
📅 Tuesday, 22 September
⏰ 16:30 | Mondays to Fridays
📺 eExtra
📱 Also streaming on eVOD
Get ready for more drama, deeper secrets, unexpected betrayals and unforgettable twists! 😱
The new season promises to take the story to a whole new level.
❤️ Are you ready for Season 2?