Rockstar Studios

Rockstar Studios Your one stop Studio for all your musician, instrument and studio needs.

We would like to congratulate Amoré Hartslief Musiek, for her Second week on the Vaal Stereo  R&B top 20, with her Debut...
04/07/2025

We would like to congratulate Amoré Hartslief Musiek, for her Second week on the Vaal Stereo R&B top 20, with her Debut single "Sal weer skyn" in the 1st position.

We wish her a wonderful career.

We are honored to be her record label.

Well done Jay Gibson Fanpage for this master production.

So trots om te kan sê Rockstar Studios het hierdie finominale song vervaardig en gepubliseer onder die leiding van Jay G...
08/05/2025

So trots om te kan sê Rockstar Studios het hierdie finominale song vervaardig en gepubliseer onder die leiding van Jay Gibson Fanpage as die vervaardiger. Baie geluk Letje. Die volgende song is ook oppad. Kan nie wag nie.

Geluk aan Amoré Hartslief Musiek  met haar eerste enkelsnit "Sal weer skyn".Check haar uit op Tiktok, Facebook en Instag...
17/03/2025

Geluk aan Amoré Hartslief Musiek met haar eerste enkelsnit "Sal weer skyn".

Check haar uit op Tiktok, Facebook en Instagram.

78 likes, 10 comments. “Sal weer skyn is amptelik daar buite vir julle ALMAL om hom te geniet !!!! In die comments is die Youtube Music link , maar hy is ook beskikbaar op Spotify , Amazon music , Itunes , Apple music en nog VELE MEER !!! LAATWEET MY IN DIE COMMENTS WAT JY DINK!🫣😄 Stay tuned...

🎶 Alles wat jy nodig het vir professionele klankproduksie – onder één dak! 🎶Op soek na ‘n topgehalte recording studio om...
17/02/2025

🎶 Alles wat jy nodig het vir professionele klankproduksie – onder één dak! 🎶

Op soek na ‘n topgehalte recording studio om jou musiek of projek na die volgende vlak te neem? By Rockstar studios bied ons ‘n volledige reeks dienste aan om jou klank perfek te maak! 🚀🎤

🎛️ Ons bied:

✅ Audio Recordings – Kristalhelder studio-opnames vir kunstenaars, bands en stemwerk.
✅ Audio Mixing & Mastering – Professionele verwerking vir ‘n hoëgehalte, radiogereed klank.
✅ Voiceovers – Perfek vir advertensies, podcasts en professionele stemprojekte.
✅ Vocal Tuning – Fyn ingestelde stemklank vir ‘n perfekte resultaat.
✅ Backtracks – Pasgemaakte instrumentale vir jou volgende treffer.
✅ Songwriting – Hulp met lirieke en melodieë vir ‘n unieke klank.
✅ Sound Engineering – Tegniese kundigheid om jou musiek tot sy volle potensiaal te bring.
✅ Acoustic Treatment – Optimalisering van klankruimte vir die beste opname-ervaring.
✅ Studio Equipment Supplies – Kry die beste toerusting vir jou eie studio.
✅ Artist Management – Professionele ondersteuning om jou loopbaan vorentoe te neem.

🎧 Ons bring jou visie tot lewe met kwaliteit en passie! 🎶

📩 Bespreek jou sessie vandag! Stuur vir ons ‘n boodskap of kontak ons by [email protected]

🎵🔥


Jay Gibson Fanpage
Letje

Wat ñ wonderlike studio sessie en ñ vinnige kuier was dit nou nie saam met Jay Gibson Fanpage ,  Letje en Amoré Hartslie...
09/02/2025

Wat ñ wonderlike studio sessie en ñ vinnige kuier was dit nou nie saam met Jay Gibson Fanpage , Letje en Amoré Hartslief gewees nie.

Onthou om Jay se nuutste enkelsnit "Impulsiewe besluite" te gaan luister op alle digitale platforms. Die musiek video gaan ons ook binnekort vrystel.

Letje se eerste enkelsnit "Lo**ta" drop die 17de Februarie 2025 op alle sosiala media platforms.

Amoré se eerste enkelsnit "Sal weer skyn" is in die finale "mixing and mastering" fase. Ons hou julle ook dan op hoogte van sy vrystelling.

Die Rockstar Studios Span,

Veels geluk met jou Verjaarsdag Amoré Hartslief, mag hierdie dag vol bederfies en liefde wees. Mag die Here jou jare spa...
23/01/2025

Veels geluk met jou Verjaarsdag Amoré Hartslief, mag hierdie dag vol bederfies en liefde wees. Mag die Here jou jare spaar vir ons. Jy is nou deel van die Rockstar Studios Famlie. Jy gaan nog groot hoogtes bereik met jou musiek loopbaan.

xx

Watter wonderlike sessie was vandag nou nie saam met die talentvolle Amoré Hartslief gewees nie. Ons werk aan haar eerst...
18/01/2025

Watter wonderlike sessie was vandag nou nie saam met die talentvolle Amoré Hartslief gewees nie. Ons werk aan haar eerste oorspronklike song. Sy het absolute talent. Ons sien daarna uit om die song klaar te kry sodat ons dit vir julle kan vrystel.

Watch this space!!!

17/01/2025

Dis weer sulke tyd. Gaan luister gerus in by Radio Namakwaland 93.4fm om 15:15PM, om na my radio onderhoud te luister.

Lydia Wi******er

Musiek Liefde,
Jay Gibson
xx

Onthou om vir Jay Gibson Fanpage se Liedjie Impulsiewe besluite te gaan stem. Die Stembus maak vandag toe.
16/01/2025

Onthou om vir Jay Gibson Fanpage se Liedjie Impulsiewe besluite te gaan stem. Die Stembus maak vandag toe.

Hi julle, ONTHOU, die stembus vir die Top 20 is nou oop!

Skakel vandag om 5nm in op www.vaalstereo.co.za en kom luister lekker saam na al 35 liedjies wat op ons lys is waarvoor jy kan stem vir Donderdag se Top 20 program saam met Jacques Leo 2!

Kyk uit vir die nuwe liedjies wat hierdie week op ons stemlys is vir die Top 20 :

💥 Jay Gibson - Impulsiewe besluite
💥 Black Byrd - In your hands
💥 Robert Bolton - Stofdruppels
💥 Heidi - Sê my waars jou hart

Hier is die link om te gaan stem - https://strawpoll.com/e6Z2eVKjGgN
klik op die link
Klik op die rooi stembus om te stem

EK waardeur elke stem.

Lief julle...

Jay Gibson
xx

Luister gerus vanaand om 18:00pm in om Jay Gibson Fanpage se Radio onderhoud op LuisterFM te hoor.
15/01/2025

Luister gerus vanaand om 18:00pm in om Jay Gibson Fanpage se Radio onderhoud op LuisterFM te hoor.

Hi Julle lieflike mense. Skakel vanaand 18:00 in op LuisterFM en luister gerus na my Radio onderhoud.

Lief vir julle

Jay Gibson
xx

Hi julle, ONTHOU, die stembus vir die Top 20 is nou oop! Skakel vandag om 5nm in op www.vaalstereo.co.za en kom luister ...
15/01/2025

Hi julle, ONTHOU, die stembus vir die Top 20 is nou oop!

Skakel vandag om 5nm in op www.vaalstereo.co.za en kom luister lekker saam na al 35 liedjies wat op ons lys is waarvoor jy kan stem vir Donderdag se Top 20 program saam met Jacques Leo 2!

Kyk uit vir die nuwe liedjies wat hierdie week op ons stemlys is vir die Top 20 :

💥 Jay Gibson - Impulsiewe besluite
💥 Black Byrd - In your hands
💥 Robert Bolton - Stofdruppels
💥 Heidi - Sê my waars jou hart

Hier is die link om te gaan stem - https://strawpoll.com/e6Z2eVKjGgN
klik op die link
Klik op die rooi stembus om te stem

EK waardeur elke stem.

Lief julle...

Jay Gibson
xx

Address

Vanderbijlpark

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rockstar Studios posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share