23/09/2025
Op pad met Jesus
1 Petrus 1:15
Soos Hy wat julle geroep het, heilig is,moet ook in julle hele lewenswandel heilig wees.
1Johannes 2:6
'Wie beweer dat hy in Hom bly,behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het'.
Laat U Gees ons asseblief dag vir dag instaat stel om te lewe en te praat en te d**k en op te tree soos wat U gedoen het. Dankie dat U Gees wat in ons woon ons van die sondedonkerte in ons lewe sal verlos en ek ons met u heiligheid sal beklee.
Dankie vir U belofte dat U dit vir ons doen. Amen