16/09/2026
πΈ βn Eer om die AFMA Forum 2026 vas te lΓͺ.
Van 8β10 September 2026 was dit βn voorreg om as die amptelike fotograaf by die AFMA Forum β Animal Feed Conference betrokke te wees.
Die tema van vanjaar se forum, βThe Feed Factor β The Chain That Feeds a Nationβ, het die belangrikheid van die veevoerbedryf binne Suid-Afrika se landbou- en voedselwaardeketting beklemtoon.
Vir Avara Agri is dit besonders om nie net die plaas en die beeste af te neem nie, maar ook die mense, kennis, besigheid en bedryf wat agter Suid-Afrika se landbou staan.
Van dierevoeding en veevoer tot veeboerdery, landbou, agribusiness en die groter voedselketting: dit is die stories wat ons graag vertel. πΎππΈ
Dankie aan die AFMA Forum-span vir die geleentheid en vertroue. Dit was βn voorreg om deel te wees van so βn belangrike byeenkoms in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.
Avara Agri | Stories from the agricultural heart of South Africa.