Stellalander

Stellalander Almal wat saam met ons die Stellalander lees, hierdie is die plek vir jou. Alle nuus uit Stellalande

Latest Stellalander now available! The latest edition of this week’s Stellalander is now available on street and in shop...
08/10/2025

Latest Stellalander now available! The latest edition of this week’s Stellalander is now available on street and in shops for free. Get yours now for all the latest news, events, achievements and sport.

03/10/2025


Opwinding en uitdagings by Kameel 300STELLALANDER-KAMEEL: Die Global Elite Racing Kameel 300 is op Saterdag, 27 Septembe...
03/10/2025

Opwinding en uitdagings by Kameel 300
STELLALANDER-KAMEEL: Die Global Elite Racing Kameel 300 is op Saterdag, 27 September by Kameel aangebied onder ’n bewolkte lug met ’n ligte reënbui wat af en toe uitgesak het.
Tog het die uitdagende toestande nie die deelnemers gekeer om vir die toeskouers ’n dag vol adrenalien en dramatiese oomblikke te bied nie. Keith Smith en Juandrè Kruger het tydens die tydtoets die tweede vinnigste tyd aangeteken.Hulle het sterk weggespring in die hoofren, wat uit twee rondtes bestaan het, en kort daarna die voorste motor verbygesteek om die leiding te neem... Lees meer: https://tinyurl.com/25vw9mvz

Stella trots op oud-leerling Estiaan VorsterSTELLALANDER-STELLA: Hoërskool Stella is trots op Estiaan Vorster, hoofseun ...
03/10/2025

Stella trots op oud-leerling Estiaan Vorster
STELLALANDER-STELLA: Hoërskool Stella is trots op Estiaan Vorster, hoofseun van 2021, wie onlangs verkies is as Primarius van Veritas, een van die manskoshuise by die Noordwes-Universiteit.
Die Primarius is die student wat saam met die huisouers en huiskomitee die koshuis lei en bestuur. Hierdie rol dra groot verantwoordelikhede, van sport, kuns, fondswerwing en liefdadigheid tot die bewaring van tradisies en die bevordering van gemeenskapsgees. Veritas huisves tans 261 studente, en as Primarius bepaal Estiaan die koers en visie van sy koshuis. In ’n boodskap aan sy mede-studente sê Estiaan: “My doel as Prim is om te dien, net soos Christus gedien het. Om ander hoër te ag as jouself en om alles te gee, maak nie saak wie teen jou draai nie. Dit is om ten volle te vertrou dat Sy wil sal geskied... Lees meer: https://tinyurl.com/4nz362x6

03/10/2025

02/10/2025


Address

Vryburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stellalander posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stellalander:

Share

Category