19/04/2026
Rubriek: Hoe voel jy oor interrasseverhoudings?
Ek kyk die naweek ’n fliek op Netflix oor ’n Joodse man en ’n Afro-Amerikaanse vrou wat verlief raak en wil trou.
En dit laat my wonder: is dit ’n goeie of ’n slegte ding? En wat sê die Bybel daaroor?
Klik op die skakel hieronder om meer te lees.
👇👇
Ek kyk die naweek ’n fliek op Netflix oor ’n Joodse man en ’n Afro-Amerikaanse vrou wat verlief raak en wil trou. Daarmee saam kom daar natuurlik groot kulturele botsings en spanning tussen die twee families. Maar gelukkig eindig dit met ’n “happy ending” ná al die drama.