Juván's Miracle Mission

Juván's Miracle Mission Join Juván’s Miracle Mission — raising awareness for rare diseases, especially Autoimmune Enteropathy.

Inspired by Juván’s journey, we advocate for early diagnosis and shine a light on the brave children fighting rare life-threatening conditions.

🎄 Kersboodskap 🎄“Laat die kindertjies na My toe kom… want aan hulle behoort die Koninkryk van God.”— Markus 10:14Mag hie...
25/12/2025

🎄 Kersboodskap 🎄
“Laat die kindertjies na My toe kom… want aan hulle behoort die Koninkryk van God.”
— Markus 10:14
Mag hierdie Kersfees ons harte weer soos kinders maak – vol vertroue, liefde en eenvoud.
Soos Jesus die kindertjies in Sy arms geneem en geseën het,
mag Hy ook jou en jou geliefdes vas hou, beskerm en seën.
Mag daar vrede in julle huis wees,
liefde in julle harte,
en die lig van Christus wat elke dag helder skyn.
Geseënde Kersfees 🤍

Merry Christmas from Juván 🎄✨Once a prayer, now a miracle.May your Christmas be filled with hope, light, and love.🎄🎄🎄🎄🎄🎄
24/12/2025

Merry Christmas from Juván 🎄✨
Once a prayer, now a miracle.
May your Christmas be filled with hope, light, and love.
🎄🎄🎄🎄🎄🎄

Dankie aan ñ Engel wat hierdie pakkie moontlik maak vir Juván. Ons waardeer jou omgee baie!
18/12/2025

Dankie aan ñ Engel wat hierdie pakkie moontlik maak vir Juván. Ons waardeer jou omgee baie!

18/12/2025
Dankbaar, dankbaar, dankbaar 🙏 Kyk wie word wakker in sy eie bed en sommer baie beter vandag 🤍
17/12/2025

Dankbaar, dankbaar, dankbaar 🙏 Kyk wie word wakker in sy eie bed en sommer baie beter vandag 🤍

Sad ending to a long day.One step at a time… Juván is admitted. 🤍Dehydrated and tired
15/12/2025

Sad ending to a long day.
One step at a time… Juván is admitted. 🤍
Dehydrated and tired

Van hospitaalkamers na branders – Juván se eerste keer by die see 🙏🌊Sy eerste stranddag – bewys dat elke tree ’n oorwinn...
12/12/2025

Van hospitaalkamers na branders – Juván se eerste keer by die see 🙏🌊
Sy eerste stranddag – bewys dat elke tree ’n oorwinning is 💙

🐬💙 Our little miracle finally had his first swim at 20 months. Proud is an understatement. Next stop: the Sea 🌊🌊🌊
11/12/2025

🐬💙
Our little miracle finally had his first swim at 20 months. Proud is an understatement. Next stop: the Sea 🌊🌊🌊

🕊️ SPRAAKTERAPEUT LOCUM – GESOEK (WILDERNESS) 🕊️Ons is opsoek na ’n Spraakterapeut Locum wat beskikbaar is om huisbesoek...
10/12/2025

🕊️ SPRAAKTERAPEUT LOCUM – GESOEK (WILDERNESS) 🕊️

Ons is opsoek na ’n Spraakterapeut Locum wat beskikbaar is om huisbesoeke in die Wilderness-area te doen.

Die pos behels:
– Spraak-, sluk- en orale motoriese stimulasie
– Werk met ’n babaseuntjie met spesiale mediese behoeftes
– Sagte, geduldige en kindgerigte hantering
– Samewerking met sy bestaande mediese span
– So spoedig moontlik beskikbaar wees

As jy beskikbaar is of iemand kan aanbeveel, kontak my asseblief direk.
Ons waardeer enige hulp of verwysings. 💛

Groete
Adelizé Kitty Havenga
071 674 5756

08/12/2025

Aan elkeen van julle

Vandag is dit 6 maande sedert Juván se hart vir 27 minute gaan staan het… ’n Dag wat ons nooit sal vergeet nie. Maar ook ’n dag wat wys hoe groot God is, en hoe sterk ons seuntjie veg.

Dankie aan elke persoon wat saam met ons geglo, gebid, gehoop en ondersteun het. Dankie dat julle nie opgegee het nie — nie op ons nie, en nie op Juván nie. Dankie dat julle vir my, vir Ettienne én vir Alienké dra deur elke donker en elke ligte dag.

Ons waardeer elke boodskap, elke gebed, elke drukkie, elke woord van moed. Sonder julle sou hierdie pad nóg swaarder gewees het.

Ons sê vandag: Dankie dat julle deel is van Juván se wonderwerk. 💛✨

🌟 Help Juván Breathe, Heal & Grow – One Miracle at a Time 🌟Our brave little warrior, Juván Havenga, has already fought b...
08/12/2025

🌟 Help Juván Breathe, Heal & Grow – One Miracle at a Time 🌟

Our brave little warrior, Juván Havenga, has already fought battles most adults will never face. From over a year on TPN, more than 20 surgeries, a cardiac arrest, and learning to eat, drink, breathe, sit, roll and swallow again — he keeps choosing life. He keeps choosing HOPE. 💛

Today, we kindly ask for your help.
Juván urgently needs specialised medicine and medical supplies to continue his treatment and healing journey. These costs are overwhelming for one family, but together, we can make the impossible happen. 💙

Every contribution — big or small — helps us pay for:

✔️ Life-saving medication

✔️ Feeding & oral-motor therapy tools

✔️ Medical supplies

✔️ Daily care essentials

✔️ Hospital follow-ups & specialist visits

Your donation doesn’t just buy medicine…
It buys time, strength, hope, and another tomorrow for Juván. 🌈

If you feel it in your heart to help, please consider donating or sharing his story.
A miracle is something we create together.

💛 Donation Link:

https://www.backabuddy.co.za/campaign/juvns-miracle-mission

❤️ Donations Eft:
Bring Hoop
Standard Bank
Rek no :10209381971
Tak kode :051001
Verwysing :Juván
Tjek rekening

Thank you for helping our boy continue to fight.

Met liefde en dankbaarheid,
Die Havenga-familie 🤍✨

Address

Wilderness

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Juván's Miracle Mission posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share