Oos van die Son

Oos van die Son ’n Afrikaanse reis in Australië — seeking the African soul and new stories east of the sun. 🌅

16/09/2026

Party mense vat die N1. Ons vat die strand. 🏝️🚙

Daar’s iets aan ’n ry 4x4’s op Moreton wat ’n gewone dag onmiddellik in ’n avontuur verander.

🇬🇧 Some people take the highway. We take the beach. A convoy on Moreton turns an ordinary day into an adventure.

🎬 Ry saam in Episode 2 – Moreton Island (Deel 1): https://youtu.be/nK8wQl1Nzzs

Wie ry voor—en wie sit eerste vas? 😅

04/09/2026

Om dje Vuur gespreke is ons nuwe ding! Leer van al die Aussiekaners en hoe ons dinge doen! 😜😎🔥🍻

04/09/2026

🔥 OM DIE VUUR – EPISODE 1 KOM!

Drie pelle. ’n Lekker vuur. En ’n gesprek wat maar gaan waar hy wil. 😂🔥

Marco, Karel & CJ sit vir die eerste keer Om die Vuur — geen groot script nie, net stories, grappies en lekker Aussiekaner-gesels.

📅 4 September
⏰ 17:00 Brisbane-tyd
🎥 Volle Episode 1 op Oos van die Son - YouTube

https://youtu.be/oWoU_wu8oMw

🇦🇺 OM DIE VUUR – EPISODE 1

Three mates. A lekker fire. And a conversation that pretty much goes wherever it feels like. 😂🔥

No big script. Just stories, laughs and a bit of Aussiekaner chaos.

📅 4 September | 5 PM Brisbane
🎥 Full episode on YouTube. https://youtu.be/oWoU_wu8oMw

.esterhuizen.9 Marco Lombard Simple Folk Braai

14/08/2026

Vir al die Aussiekaners wat weet ’n goeie vuur maak amper alles beter… Simple Folk verstaan die assignment. 🔥🪵

Ons het hulle hout nou al saam op avontuur gevat — en ja, as die vuur lekker brand, raak die stories sommer vanself langer.


Marco Lombard

🔥 EPISODE 3 IS HIER! 🔥Moreton Eiland Deel 2Die wagtyd is verby! Die tweede deel van ons avontuur, na een van Queensland ...
26/07/2026

🔥 EPISODE 3 IS HIER! 🔥Moreton Eiland Deel 2

Die wagtyd is verby! Die tweede deel van ons avontuur, na een van Queensland se mooiste bestemmings – Moreton Eiland🏝️ - kom tot 'n einde.

Van kilometers se strandry, reuse sandduine en 'n lekker kampvuur tot visvang, braai en natuurlik 'n paar oomblikke waar daar snaakse dinge in die wild voorkom.

Hierdie een was 'n avontuur wat ons lank sal onthou!

🎥 Kyk nou hier:
👉https://youtu.be/Ntd07DQCosE

Laat weet ons in die kommentaar wat jou gunsteling oomblik was, en onthou om die video te Like, Share en op die kanaal in te teken. Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons! ❤️

🔥 EPISODE 3 IS LIVE! 🔥Moreton Island Part 2

Our second part of the Moreton Island adventure is finally here!

Watch now:
👉 https://youtu.be/Ntd07DQCosE

If you enjoy it, please Like, Share and Subscribe—it really helps us grow!

20/07/2026

Episode 3 van Oos van die Son is amper hier!

🎬 Première: 26 Julie 2026

👉 Teken vandag nog in op ons YouTube-kanaal en wees eerste wanneer Episode 3 verskyn!

🔗 Link: https://www.youtube.com/

20/07/2026

🔥 Episode 3 van Oos van die Son is amper hier!

Ons volgende avontuur neem ons terug na die ongelooflike Moreton-eiland, waar daar geen tekort aan 4x4-avonture, visvang, kampvure en lekker lag is nie.

Hier is 'n klein voorsmakie van wat wag.

📅 Première: 26 Julie 2026

👉 Teken in op ons YouTube-kanaal en wees eerste om Episode 3 te kyk.
https://www.youtube.com/

Teaser op YouTube: https://youtu.be/Cq72yntNJGw

Ons sien uit om die avontuur saam met julle te deel!



Simple Folk Braai

Address

40 Castlemaine Street
Brisbane, QLD
4064

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oos van die Son posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share