Kimberleyonlineco

Kimberleyonlineco Kimberley Online Co. is your community newspaper in Kimberley, Northern Cape, South Africa. We bring you community news, every week.

Follow us for updates or visit https://www.find-it.co.za/koc.

30/07/2025

📱 Calling all attorneys, executors & estate professionals

We’ve launched LegalNotice.co.za – South Africa’s trusted platform for publishing deceased estate and legal notices online.
If you’re an executor, legal professional, or someone managing the estate of a loved one, we service Kimberley and surrounds.

👉 Follow our new page here: LegalNotice

✅ Legally accepted (in line with Chief Master’s Directive 1 of 2025)
✅ Faster, more affordable than print
✅ Ideal for professionals and families
Let us help you publish with confidence — quickly, legally, and digitally.

https://legalnotice.co.za

.co.za

We provide fast and professional online legal notice publishing for attorneys and estate managers in South Africa.

21/04/2023

FOLLOW Womanfluence.com

Ons is op soek na jou as VROU se storie van deursettingsvermoeë, enkelouer, gaan deur egskeiding of moeilike tyd in jou lewe en hoe jy bo uitgekom het.

DiĂ© stories is vir Womanfluence.com. Stuur 'n e-pos aan [email protected] en ons stuur vir jou die vraelys. Jy kan anoniem bly.

Weet jy wat is jou doel in die lewe?As mense het ons 'n natuurlike neiging om te wil weet wat ons doel in die lewe is. O...
20/04/2023

Weet jy wat is jou doel in die lewe?

As mense het ons 'n natuurlike neiging om te wil weet wat ons doel in die lewe is. Ons wonder dikwels oor ons passies en wat ons in ons leeftyd wil bereik.

As mense het ons ‘n natuurlike neiging om te wil weet wat ons doel in die lewe is. Ons wonder dikwels oor ons passies en wat ons in ons leeftyd wil bereik. Lees meer hier:

Voel jy jy leef jy jou volle potensiaal uit?Het jy al ooit gevoel dat jy nie jou volle potensiaal uitleef nie? Voel jy v...
18/04/2023

Voel jy jy leef jy jou volle potensiaal uit?

Het jy al ooit gevoel dat jy nie jou volle potensiaal uitleef nie? Voel jy vasgevang in jou huidige situasie en onseker oor hoe om vorentoe te beweeg? Dit is waar 'n lewensafrigter kan help.

Volg Womanfluence.com vir meer artikels.

https://find-it.co.za/2023/04/18/leef-jy-jou-volle-potensiaal-uit/

Hoe om wonderwerke elke dag te verwagAs jy vasgevang of ongeĂŻnspireerd in die lewe voel, kan dit maklik wees om te verge...
17/04/2023

Hoe om wonderwerke elke dag te verwag

As jy vasgevang of ongeĂŻnspireerd in die lewe voel, kan dit maklik wees om te vergeet dat wonderwerke elke dag oral om ons gebeur. Volgens die leerstellings van "'n Kursus in Wonderwerke," het ons die mag om wonderwerke in ons lewens te nooi deur ons perspektief te verskuif en onsself oop te stel vir die moontlikhede wat bestaan.

https://find-it.co.za/2023/04/17/hoe-om-wonderwerke-elke-dag-te-verwag/

Probeer hierdie lekker maklike resep vir oliebolle.
23/11/2022

Probeer hierdie lekker maklike resep vir oliebolle.

Probeer hierdie lekker maklike resep vir oliebolle.

KFC volg slegs 11 ander rekeninge op Twitter
 en daar is ‘n slim rede daarvoor.
23/11/2022

KFC volg slegs 11 ander rekeninge op Twitter
 en daar is ‘n slim rede daarvoor.

KFC volg slegs 11 ander rekeninge op Twitter
 en daar is 'n slim rede daarvoor.

‘n Man is Maandagaand in ‘n ambulans dood toe die gemeenskap van Atteridgeville in Gauteng in ‘n voorval van boendoegere...
23/11/2022

‘n Man is Maandagaand in ‘n ambulans dood toe die gemeenskap van Atteridgeville in Gauteng in ‘n voorval van boendoegeregtigheid op die ambulans toegesak het.

'n Man is Maandagaand in 'n ambulans dood toe die gemeenskap van Atteridgeville in 'n voorval van boendoegeregtigheid op die ambulans toegesak het.

In die stemboodskap beweer die “amptenaar” dat die land se kragnetwerk ‘n totale ineenstorting sal ervaar, president Cyr...
23/11/2022

In die stemboodskap beweer die “amptenaar” dat die land se kragnetwerk ‘n totale ineenstorting sal ervaar, president Cyril Ramaphosa ‘n nasionale ramptoestand sal aankondig, dieselverkope opgeskort sal word en daar vir vier tot veertien dae ‘n algehele stilstand wat elektrisiteitsvoorsiening betref in die land sal plaasvind.

Suid-Afrikaners is sedert die begin van die week paniekerig na 'n stemboodskap wat glo deur 'n Old Mutual-amptenaar opgeneem is, wyd op sosiale media versprei het.

Die bekende sokkerster Cristiano Ronaldo het in ‘n verklaring van slegs 57 woorde gesĂȘ dat daar na gesprekke tussen hom ...
23/11/2022

Die bekende sokkerster Cristiano Ronaldo het in ‘n verklaring van slegs 57 woorde gesĂȘ dat daar na gesprekke tussen hom en Manchester United saam die besluit geneem is om sy kontrak vroeĂ«r te beĂ«indig.

Die bekende sokkerster Cristiano Ronaldo het in 'n verklaring van slegs 57 woorde gesĂȘ dat daar na gesprekke tussen hom en Manchester United saam die besluit geneem is om sy kontrak vroeĂ«r te beĂ«indig.

K-Lee Woest, die graad 9-leerling van HoĂ«rskool Brandwag wat verlede week skielik oorlede is, is vermoedelik aan ‘n epil...
22/11/2022

K-Lee Woest, die graad 9-leerling van HoĂ«rskool Brandwag wat verlede week skielik oorlede is, is vermoedelik aan ‘n epileptiese aanval oorlede.

K-Lee Woest, die graad 9-leerling van Hoërskool Brandwag wat verlede week skielik oorlede is, is vermoedelik weens 'n epileptiese aanval dood.

Address

2A Dalham Road
Kimberley
8301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kimberleyonlineco posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kimberleyonlineco:

Share